RSS Feed

Sondag Kopies

Dit was sowaar die verveligste 1 April in jare. Die grappies was baie min … sug… of ek word so oud dat ek dit nie meer raaksien nie.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is iets tussen die kopies vir jou wenslysie of dat jy ten minste sal glimlag. Hoop jy het ‘n mooi Sondag.

16406557_570529923154361_6777784901307562774_n

17264287_127732251090171_831314991673413610_n

17098654_1811528329100082_5898905659983827135_n

17190437_127773244419405_183108731552442030_n

17201434_1814152315504350_8342857656216239774_n

17349934_1817004825219099_2697462538389163512_o

17498567_10155070391990070_4217672886646230016_n

Advertisements

37 responses

  1. ja dat doe ik hoor , het mooie weer genieten , alle dagen , heerlijk en zo mooi de mooie natuur
    fijne avond groet

  2. Daardie stoel is pragtig (ek beteken, natuurlik, die ene wat pragtig is!) maar vir mense wat hou van bier miskien ‘n bietjie gevaarlik.

  3. Sjoe – ‘n paar pragtige stukke wat jy hier vertoon. Ek is mal oor die stoel!

  4. Ag die boommannetjie wys iemand het nog ‘n sin vir humor. Ek het ‘n onversadigbare lus vir lag….. lag tot die trane loop soos toe ek ‘n huis vol kinders gehad het.

  5. Ek sal beslis die kaalbas voelverskrikker aanskaf!

  6. Die 1 syr ptrny is een ongelooflijk mooi kunstwerk maar ook de anderen mogen er zijn.

  7. ik heb niet 1 , 1 april mop gehoord
    heb ook niets nodig van de koopjes πŸ™‚

  8. Die lΓͺstoel is meer my styl. Veral na Ε„ besige naweek met van my kleinste engeltjies.

  9. Liewe Heksie se bootse op wielie – ‘n ongeluk wat wag om te gebeur hahaha.

  10. Ek hou van jou hout tema die week. Die donker hout stoel is pragtig, die jong beeldhouer lyk bekwaam, en dan is daar die kunstige kaalbas .

  11. The photo above the last is a good one! πŸ˜„

  12. Weet nie of die boomboude te koop is nie.
    In that area it is always fullmoon 🌝

  13. Tweede laaste een: Iemand het ‘n sin vir humor!

  14. Prachtig houtwerk!
    Als mijn tuin groot genoeg zou zijn dan wist ik het wel.

    Vrolijke voorjaarsgroet,

%d bloggers like this: