RSS Feed

Monthly Archives: Maart 2017

Sondag Kopies

My hart gaan uit na die fietsryers wat na ‘n jaar se harde voorbereiding nou moes omdraai oor die wind. Dit is sekerlik ‘n groot teleurstelling. Groot uitgawes is gemaak , maar tog is daar ‘n les te lere… niks in die lewe is vanselfsprekend nie. Ten minste kan hulle die verhaal vir hulle kleinkinders vertel.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is iets tussen die kopies vir jou wenslysie en dat jy ten minste sal glimlag.

1385733_10151771824092893_1299974966_n

1f0bac4260af582b589f194d64709a6c

17155759_1583501181677369_4544421328158311708_n

15094266_1823338867943274_5618183076032286742_n

33-weird-and-funny-gadgets-22

17201241_1476283545716435_5752851767210339854_n

Designing-a-stylish-boma-e1468233290463

 

Weekly Photo Challenge – Wish

via Photo Challenge: Wish

DSCN2085

Life is about the gray areas. Things are seldom black and white, even when we wish they were and think they should be, and I like exploring this nuanced terrain.

Emily Giffin

Vrydag Byskrifte

Die tyd is darem regtig besig om te vlieg. Die nagte is koel en dit word later lig. Nou moet ons nog net die boodskap by die Hadida’s kry. Hulle dink nog half-vyf is dagbreek en dat hulle elke oggend dan oor die landgoed moet vlieg om die werk van ‘n hoenderhaan te doen.

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker elke week my dag op.

1

17103262_1197441203688006_2883896327066071198_n

2

10624075_10153179874749569_2585209230226690977_o

3

16832067_1569157096445111_1308572523068926864_n

4

17211830_1586776141349873_2798728528406930566_o

5

17190768_1583582598335894_7567174042076699495_n

6

16806693_1249793888442393_1143172880796976985_n

Sondag Kopies

Roetine is die grondslag van my lewe. Ek is gemaklik met ‘n roetine – miskien is ek gewoon nie waaghalsig nie. As my roetine verbreek word, maak ek ‘n paar aanpassings en kom so gou moontlik weer terug op die ou weë. Goed ek weet jy sug diep en noem dit vervelig, maar jy kan die opwinding op ‘n ander plek gaan soek!

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie, maar beslis iets waaroor jy kan glimlag.

 zero-helicopter

270841_10151499469932893_1090392723_n

16832032_1567046769989477_1127621768579658059_n

17098145_794428184047915_2950262518801923343_n

ihand

16797036_1569200973107390_777741269135309151_o

10003413_754679617899013_1569155863_n

Weekly Photo Challenge – The Road Taken

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/the-road-taken/

dscn2772

via Photo Challenge: The Road Taken

When we are sure that we are on the right road there is no need to plan our journey too far ahead. No need to burden ourselves with doubts and fears as to the obstacles that may bar our progress. We cannot take more than one step at a time.

Orison Swett Marden

Vrydag Byskrifte

Herfs het vroeg gekom die jaar. Die sonnetjie skyn maar saans word dit koud. Ek behoort aan ‘n Reënvalgroep op Fb en verwonder my hoe baie mense oor die weer praat.  Dis tog lekker om te hoor as die droogte gebreek is of dat die damme vol is.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

a_bath_once_a_week_need_it_or_not

2

16681702_1555160397844781_6229907557010903903_n

3

16831048_1561816427179178_5974312157711284498_n

4

sub-buzz-11719-1480980427-14

5

this_is_a_very_happy_dog_right_now

6

12510295_1677926015817894_8854167725224096756_n

1                                    2                                        3

page-vreemd

4                                        5                                              6