RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Oeps … en daar terwyl ons rustig sluimer en slaap, waai ‘n paar ministers! Die een dag is jy in en almal dink jy is oulik en die volgende dag is jy uit en sit jy sonder werk – ek wonder of hulle nou al hulle blink karre moet teruggee of gebruik hulle ons belastinggeld om die nuwe ministers se status op te gradeer? Ek wonder ook ook of daar darem een van die nuwe aanstellings dalk beter pas in die nuwe pos.

Nee wat kom ons doen iets minder neerslagtig. Dankie vir jou inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

17426385_1599360983424722_2898777384837896714_n

2

12417513_1254911517869672_6180872146572989023_n

3

17626370_1848356582090842_4728222343635290789_n

4

16831999_1431519156878962_2669526927478439081_n

5

17499355_1603387696355384_6607074809548367647_n

6

8353_1254902244537266_3203446334064656427_n

Advertisements

53 responses

  1. Die 4 kalfies is te mooi!

  2. My oorlede Ouma en Oupa was ook so spelerig! Ek mis hulle vreeslik.

  3. Doe mij maar zo’n vrolijk broekventje van foto 2

  4. Hulle val en waai, maar voordat Herfs eens begin het. Kan maar net glimlag en hoop dat Mnr Zuma kortliks aan die ander kant van sy gesig ook sal glimlag..

  5. 3 pragtige werpsel Foksterriers

  6. 2de foto is opvreetbaar.
    Laaste een – ek hoop die oom se gragte hou….

  7. Thank you for bringing the laughter to us! 😀 🙂

  8. Nr 5 is my gunsteling. En dan nr 1, want hy lyk soos iemand wat in ons lewens is. Amazing. Wonder of ek ook iewers ń dier ‘look-alike’ het…

  9. Ik wens jou en al je lezers ook een fijn weekeinde.

    Zonnige groet,

  10. Ek hou van die laaste foto, al is die afdraande van die pad kil, kan daar nog pret wees.

  11. 1. Penny Sparrow , moenie tweet nie ! 3. Daar’s n speen vir elkeen

  12. als je aan politiek denkt
    slaap je nooit meer
    zij krijgen jaren lang wachtgeld
    en dat is meer dan een gewone arbeider krijgt
    en ze hoeven er niets voor te doen , bah bah bah

    1. laat mij maar ff los op die ministers

    2. nieuw school pakje

    3. trotse moeder

    4. mooie tandjes , lelijk oorbel

    5. we krijgen regen zoon , we gaan naar binnen

    6. tijd voor werk in de tuin , maar zo schiet het niet op

    fijne weekend groet

  13. Hopelik het Zuma hierdie keer sy hand oorspeel.

  14. 1.Jy lyk bekend!?
    2. Ons gaan mark toe.
    3. Volgende keer doen ek aansoek vir n minder aktiewe bul.
    4. Hoe durf jy my pels na-aap?
    5. Boet ek dink dit ruik soos jou ma wat ons soek.
    6. Vrolikheid op note.

  15. ‘n Paar ministers is gisteraand Pretoria toe met bloulig konvooie en terug huis toe met Uber. Die eerste fototjie lyk nogal na die ou wat verantwoordelik was daarvoor

%d bloggers like this: