Ou Pedro het net die waarheid gepraat. Ek is so jammer ek mis op die oomblik so baie van jou blogs, maar hopelik is hierdie nagmerrie verby teen die einde van die week.
Ons is darem nou in die nuwe dorp en het internet, so die gemoedstoestand is beter. Ons het nog heelwat te doen hier voordat ons heeltemal “tuis” sal wees – alles moet mos nou eers ‘n nuwe huis kry in onbekende kaste en laaie (net sodat jy later weer daarna moet soek!).
Dankie. Ons het ‘n tydelike datalyn – wag vir die proteste en vakansiedae om verby te kom sodat dienste herstel kan word. Ek glo darem ons sal een van die dae alles in plek hê.
Voorlopig ja. Hulle het ons die son, maan en aarde belowe en die lyne is reeds aangelê na die huis toe; dit moet net oorgedra word in ons naam en geaktiveer word. Ek moet sê, die sein is sterk en die internet hardloop teen ‘n verbysterende spoed (ons is mos nou gewoond aan slakkespoed).
En ek het groen oë…. dit is die mooie waarheid. Ek weet nie hoekom “hulle” nou gaan staan deur jaloers ook groen te maak nie. Want jaloers is nie mooi nie… ek sê maar net.
I’m so happy nature is green again.
Ou Pedro het net die waarheid gepraat. Ek is so jammer ek mis op die oomblik so baie van jou blogs, maar hopelik is hierdie nagmerrie verby teen die einde van die week.
Ek wou juis vra hoe vorder jy/julle Ek mis jou
Ons is darem nou in die nuwe dorp en het internet, so die gemoedstoestand is beter. Ons het nog heelwat te doen hier voordat ons heeltemal “tuis” sal wees – alles moet mos nou eers ‘n nuwe huis kry in onbekende kaste en laaie (net sodat jy later weer daarna moet soek!).
Welkom tuis/terug!
Dankie. Ons het ‘n tydelike datalyn – wag vir die proteste en vakansiedae om verby te kom sodat dienste herstel kan word. Ek glo darem ons sal een van die dae alles in plek hê.
Dit sal vir julle ‘n groot verligting wees. Julle het lank genoeg gesukkel Werk julle weer met Telkom?
Voorlopig ja. Hulle het ons die son, maan en aarde belowe en die lyne is reeds aangelê na die huis toe; dit moet net oorgedra word in ons naam en geaktiveer word. Ek moet sê, die sein is sterk en die internet hardloop teen ‘n verbysterende spoed (ons is mos nou gewoond aan slakkespoed).
Dis goeie nuus.
ik trof vanmiddag 1 vos thuis 🙂
ja staat op foto , niet helemaal , het bleef maar slapen 🙂
Hulle sal nou meer bedrywig raak
ja in de vroege ochtend en in de vroege avond
🙂
ek moet sê daardie blare lyk na heerlike tabak…
Hehehehe … neee in die herfs sal jy sien dit pas nie
hehehehehe ek speel net. Dit lyk nie vir my soos dagga blare nie. Maar dit lyk baie soos dit.
Sug… dankie tog
Dink nog steeds dis daggablare daai…
As jy dit sou rook sou dit teleurstel
Baie Mooi foto,Tina!
Dankie
Beautiful green!! 🙂
🙂 Thank you Amy
En ek het groen oë…. dit is die mooie waarheid. Ek weet nie hoekom “hulle” nou gaan staan deur jaloers ook groen te maak nie. Want jaloers is nie mooi nie… ek sê maar net.
hehehe … ek neem kennis!
My swembad is groener
Siestog… dis ‘n probleem
Wat nou
Van die blou?
Seker, almal kannie stry
Water moet ons dagliks kry!
heheheh … net so!
zit je in de wiet buisiness 🙂
Neeeee dis ‘n maple boom
dan is het goed hihi
🙂
Je moest eens weten hoe ik na de winter uitkijk naar de kleur groen
Hier by ons is dit nou herfs
Ek weer, hou van die skakerings van pers. Mag mens op jou eie prime colour besluit?🤓
Nee hulle gee elke week die onderwerp en die keer was dit groen
Nee! Nee!
Dis die blond,
Dis die blou …
Hehehehe … dis al!
Dis ‘n baling gekom oor die oseaan
Dis ‘n graf in die gras dis ‘n vallende traan
DIS AL
Voorwaar!