RSS Feed

Neeeeee…

Ek kan skielik by geen blog kommentaar lewer nie? Is daar iemand met dieselfde probleem?

ย 14492363_933482516756636_2477523044341929143_n

Advertisements

58 responses

  1. Hopelijk is bij jullie al wat regen gevallen en kreeg de natuur eindelijk een bad.

  2. Please do… ๐Ÿ™‚

  3. Vir ‘n hele ruk toe reboot ek my foon en siedaar…

  4. Ek kan ook nie op Reader kommentaar lewer nie. Moet blog besoek!

  5. dus probleem is opgelost , mooi toch
    geniet de dag

  6. Ik heb het ook eens gehad bij sommige blogs verdween mijn reactie.Mijn bericht stond in de spam van wordpress.ik heb toen aan die bloggers gevraagd eens te gaan kijken in de spambox.Ze hebben me er uit gehaald en toegelaten en toen was alles weer inorde

  7. I seem to be okay. ๐Ÿ™‚

  8. My kommentaar verdwyn ook by party mense se blogs!

  9. As jy jou kommentaar tik, maar dit verdwyn die oomblik as jy die publiseer knoppie druk, dan is jy waarskynlik gemerk as spam

  10. Is jou probleem opgelos? Mooi Saterdag vir jou ๐Ÿ™‚

  11. Jy moes verskriklik gesondig het ๐Ÿ™‚ ๐Ÿ™‚

  12. As kan gesien word, het ek geen probleem nie. Is dit iets wat jy gese het? ๐Ÿ™‚

  13. Ik kan je niet helpen ….
    Vriendelijke groet,

  14. Hallo ek kan ook. Ag neee

  15. Ek kan nog hier inloer..

  16. WordPress sรช dat alle dames se kommentare nou geblok word. Die swakker (mooier?) geslag praat te veel en hulle rekenaars kan nie by bly nie.

  17. Het iemand jou dalk gespam? O gits!

  18. Wat op die aarde? Ek hoop die slimmes help vinnig.

%d bloggers like this: