RSS Feed

Ek wonder net…

Liefie het jy die hek gesluit?

Liefie waarom blaf die hond so?

Liefie is die sitkamerventer toe… ek hoor iets?

Ek wonder net hoe beïnvloed jou veiligheidmaatreëls jou seksuele lewe ?

En (skuus Lou) vir ons ander sonder ‘n seksuele lewe wat van ‘n troosglimlaggie?

17190463_10208408734797724_2477935357248624427_n

10487308_524792364291840_6625688313745817092_n

13726635_10158759934020377_793452675988055151_n

17265131_1317239158388710_2139744762233359854_n

14656302_722487111236142_3001346516184721308_n

17425174_1599453543415466_9083924686490179051_n

17424854_10155228757379802_4329878083125147301_n

 

 

Advertisements

52 responses

  1. Hilarious, Tina. Loved all of these. 🙂 xx

  2. Oulik, veral die laaste een 😉

  3. Daardie appelprentjie herinner my aan ‘n episode van Golden Girls. Die girls stry oor hoe om
    n ryp spanspek te identifiseer. Rose wen die argument – deur die vrugte oop te sny en te proe.

  4. Nou hoekom lag net ek vir die appel foto! Dis briljant. Jou vraag…Bertus sal saggies sug, en dan maar gedweë opstaan en gaan kyk. Anders…Kyk, ñ mens weet as jy ñ idee het, moet jy maar eers vir vroulief rustig kry. Dan kom dinge vinnig reg. En hoekom is dit net Elanè wat so dodelik eerlik antwoord???☺

  5. Buiten ons veiligheidswagte waarvan ek jou vertel het, is daar natuurlik ook die dorp se cowboys wat in die nag rondjaag met hulle groot bakkies op soek na diewe en inbrekers. My swart karretjie met sy donker getinte vensters is al ‘n paar keer aangemeld as “suspicious”, ten spyte van die feit dat hy elke aand na donker onderdak geparkeer staan onder veiligheidsligte en met ‘n sekuriteitswag wat ‘n ogie hou. Dit meng nie in met my sekslewe nie – dis my bloeddruk wat wil oorkook.

  6. Ag, maar dis ‘n pittige kalkoen!
    Veiligheid en sekslewe? Mmmmm 😊

  7. Ou kalkoen is beslis baie slim! Hier begin hul ook meer en meer beveilig. Die bendes jong mense breek in en verrinneweer alles. Val die arme buite winkeltjies in en steel geld en sigarette, slaan die eienaar oor die kop en hol weg. Dis maar n oppas lewe wat mens lewe.

  8. Aangesien my eerste blogskrywe hierdie jaar oor hops en bier gegaan het beter ek ‘n voorbehoedmiddel kry voordat ek gelukgewens word. Het daardie diet water gegoogle en dit het waarlik bestaan! Die teorie is seker dat jy dit koop en dan nie geld het vri kos nie.

  9. niks mis met m’n seksleven en de beveiliging 🙂
    en elk plaatje een glimlach hihi
    ik maakte vandaag een wandelingetje , en was goed ter been

  10. Congratulation “it’s a beer let me lauph “a lot”

  11. Naar dat water ben ik op zoek.
    Kun je de fabrikant vertellen.

    Te dikke groet,

  12. Kliphard uit my maag lag, vir die vrou is die te kort skiet wat sekuriteit betref voor slapenstyd en reeds in die bed sekerlik ‘n groot “passion killer”, hoe gemaak as jy heeltyd wonder. Vir die man mmmm…. sal nie hier antwrd nie.

  13. Wat jy vooraf geskryf het,is so deel van ons allerdaagse pasoppens-bestaan,dat ek nie dink dit mens se sekslewe sal aantas nie…lol met ‘n tikkie bitterheid dat ons so moet leef.

  14. Ag jinne Tina,jy het my nou lekker laat lag!

%d bloggers like this: