RSS Feed

Sondag kopies

Hier waai ‘n ongeskikte wind. Ek het verlede jaar ‘n orgidee as geskenk gekry en toe dit uitgeblom het, dreig ek elke keer om die stingels af te sny en nou die dag verskyn daar sowaar knoppe aan. In hierdie wind het dit egter al twee keer omgewaai en daarom staan dit nou maar binne. Ek is erg in my noppies.

Ek hoop daar is iets vir jou wenslysie vandag en indien nie, bring dit ten minste ‘n glimlag.

16938656_10154536485377893_8467143540872744226_n

17191000_799671460190254_4101808753591999661_n

online-shopping-fails-fake-rip-off-53-58ca8f8e0677a__605

76032_392022000902211_1290766051_n

creative-beds-enignum-2

5a7436b16ca8dac462fa4caab254ff55

Advertisements

27 responses

  1. Die piesangs lyk vir my heerlik! Ja, die wind het net so woes gewaai hierdie naweek in die Kruger. Maar geen verdere reen gebring nie.

  2. Weer heel leuk.Zo’n muzikaal bankje zou mij tuin wat opvrolijken.

  3. dan wens ik je een fijne vakantie dag 🙂

    ik heb in 2 etappes bijna 14 uur geslapen , kwam gister thuis en voelde dat ik wat verhoging had , rillerig en wat duizelig ook , niet echt fit dus
    maar zien wat de dag brengt

    fijne dag groet

  4. Die musiekbankie vir my asseblief!

  5. Ek het ‘n Diy streep in my dus spreek die hoeklaaie tot my. My dogter het eenmaal vir my gesê: pappa jou DIY kunstenaar. Het gedink as ek nou down is en het bemoediging kan blog skryf met so titel en paar fotos van my projekte (maar getrou aan my humoristiese kant sal dit my flaters insluit).

  6. Die wind waai net so woes hier by ons op die Weskus! Ek het sulke hoeklaaie in my huis! Dit werk soos ‘n bom!

  7. hier ook veel wind , maar geen regen hihi , dat viel mij weer mee
    dus je ben in je nopjes , blij te horen , verzorg de mooie orchidee , maar binnen zolang de wind vervelend doet
    ik heb deze zondag niets nodig

  8. Ek dink my vrou sal van daai klomp laaie hou. Sy het nooit genoeg laaie om te oorlaai nie.

  9. Ek hou nogal van die bankie, en die bed behoort by my te verkoop. Persoonlik gaan die bed my net bietjie te deurmekaar maak. Die laai, Lewies se naam daarvoor is briljant!

  10. In onse huis is ‘n laai waar alles beland wat nie plek het nie, nou noem ons hom die hoerlaai. Daai hoeklaai sal goed tepas kom.

%d bloggers like this: