RSS Feed

Vrydag byskrifte

Het jy ook al agtergekom dat ‘n mens se sin vir humor verander? Grappies wat lankal snaaks was, is nou vaal en af gewater … terwyl ander klein goedjies wat nie vir ander mense snaaks is my onbedaarlik laat giggel.  Ek dink die ding gaan my nog in die moeilikheid laat beland.

Hoop jy het ‘n heerlike lang naweek. Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy sal ten minste glimlag.

1

14650527_10154133907847893_793545258394158691_n

2

15822695_10154399107812893_4707496660977930277_n

3

16195608_10154460306732893_1201962333117502691_n

4

17155826_10154581464842893_4319761429981303335_n

5

17103342_10210595492616361_1006941530830140848_n

6

16195273_10154460306862893_8592220163180657627_n

Advertisements

36 responses

  1. Aaag – diere trek gewoonlik eerste my aandag. Die paddas is cute! Ja, mens se humorsin verander met die ouderdrom. Lekker dagie.

  2. Ag ek lief die wortels…. dit lyk na kunswerk.
    Ek lag vir dinge soos die wind wat fietsryers alkant toe om waai.

  3. Het stormt bij ons dus een ietwat verlate reactie.

    Al is die ene verwaaide foto wel herkenbaar ….

    Vrolijke groet,

  4. Was vas van plan om vandeesweek deel te neem, maar toe ek sien Fietszwerver het my met twee byskrifte wat ek wou gebruik het voorgespring, toe gee ek sommer moed op. Jy moet net weet jou Vrydagbyskrifte bly vir my een van die hoogtepunte van my blogweek!

  5. Ek het ook ‘n eenvoudige sin vir humor en lag vir allerhande eenvoudige goedjies. Oh well. Die worteltjies moet oppas, dis gevaarlik vir worteltjies om só styf teen mekaar te lê!

  6. Leuke dingen zoals altijd en soms brengt ge natuur gekke vorme, voort.Dat sneeuwengeltje
    doet me rillen van de kou

  7. mijn humor is van alle dag 🙂
    soms platvloers soms pikant soms snaaks

    1. daar komen geen kleine worteltjes van

    2. sneeuwengeltje

    3. happy frogs

    4. familie portret

    5. lucht en boomfietser in 1

    6. ik ga jou opeten jongen

    wens je een fijn weekend

  8. Nr. 5 is wenner van verlede week se Cape town cycle race

  9. The carrots are so cute! 🙂 ❤

  10. 1: Ou getroude wortels
    2. Afro engeltjie
    3. Groep 2
    4. Hulle sien hul eerste stripshow
    5. Die ou se vrou is klaar weggewaai
    6. Kom hier dat ek jou kan byt.

  11. Nr 4! Ek stem met jou saam. Mens se sin vir humor verander. Deesdae gesels ek ook sommer met myself, en dan giggel ‘ons’ vir my eie grappies. En uitdrukkings op gesigte alleen kan my laat proes van die lag. Soos nr 4.

  12. Oe, Nr 1 het my laat lag, ware tuin liefde.

%d bloggers like this: