RSS Feed

Sondag Kopies

My hart gaan uit na die fietsryers wat na ‘n jaar se harde voorbereiding nou moes omdraai oor die wind. Dit is sekerlik ‘n groot teleurstelling. Groot uitgawes is gemaak , maar tog is daar ‘n les te lere… niks in die lewe is vanselfsprekend nie. Ten minste kan hulle die verhaal vir hulle kleinkinders vertel.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is iets tussen die kopies vir jou wenslysie en dat jy ten minste sal glimlag.

1385733_10151771824092893_1299974966_n

1f0bac4260af582b589f194d64709a6c

17155759_1583501181677369_4544421328158311708_n

15094266_1823338867943274_5618183076032286742_n

33-weird-and-funny-gadgets-22

17201241_1476283545716435_5752851767210339854_n

Designing-a-stylish-boma-e1468233290463

 

Advertisements

39 responses

  1. samen spelen is altijd mooi

  2. Aitog, die skelms het omtrent ons rekenaars hier in die middedorp gesteel. Ek leen maar gou iemand anders sin hier.
    Die bank met die stoele het my lank laat staar … goeie idee vir my houthuisie, maar mens sal defnitief die stene moet vassement. Weet nie of die ruglening stewig gaan wees nie.
    Die braaihout is oulik! lekker dagie.

  3. ja klopt , ik had een fijn weekend

  4. Goed gelag. Ons het ‘n kombi gehad wat beter as daardie een uitgestel is. Twee volwassendes en twee kinders het daarin ver deur Suid Afrika, Mozambique, Zimbabwe, Suid-Wes Africa en Malawi gewandel.

  5. Gee my daai kombi en die bakkie vol hout.Ai nou lekker gelag,Tina!

  6. Ooh ek soek die kombi en die bouma
    Dankie!

  7. Zo’n bank met betonblokken zie ik wel zitten.De anderen zijn ok heel leuk.

  8. Mijn tuin is te vol voor deze zondag koopjes.

    Prille voorjaarsgroet,

  9. My dogter het met my geraas maar ek konnie help om te lag vir die fietse waaraan hulle klou wat so alkant toe waai nie. My sin vir humor šŸ˜¦

  10. I’m a lonely petunia in a cast off bra.

  11. Maar die blommetjies pas mooi by die houertjie!

  12. Groete. Slegs n ligte briesie nou in Pinelands. Die skete van die val vergete ?

    2017-03-12 11:55 GMT+02:00 rondomtaliedraai :

    > rondomtaliedraai posted: “My hart gaan uit na die fietsryers wat na ‘n > jaar se harde voorbereiding nou moes omdraai oor die wind. Dit is sekerlik > ‘n groot teleurstelling. Groot uitgawes is gemaak , maar tog is daar ‘n les > te lere… niks in die lewe is vanselfsprekend nie. Ten min” >

  13. welke fietsrijders spreek je van
    ik ga voor die mooie VW bus

    fijne zonnige zondag groet

  14. Ek hou nou weer van die blombak…en waar is daai braai? Wil dit bywoon.

  15. Lyk my vandag kla ons almal oor wind. Die sement en houtbankie is nogal oulik uitgedink – boer maak ‘n plan.

  16. Ek is te oud vir Nr 1 en Nr 2 nie in hierdie wind nie.

%d bloggers like this: