RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die tyd is darem regtig besig om te vlieg. Die nagte is koel en dit word later lig. Nou moet ons nog net die boodskap by die Hadida’s kry. Hulle dink nog half-vyf is dagbreek en dat hulle elke oggend dan oor die landgoed moet vlieg om die werk van ‘n hoenderhaan te doen.

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker elke week my dag op.

1

17103262_1197441203688006_2883896327066071198_n

2

10624075_10153179874749569_2585209230226690977_o

3

16832067_1569157096445111_1308572523068926864_n

4

17211830_1586776141349873_2798728528406930566_o

5

17190768_1583582598335894_7567174042076699495_n

6

16806693_1249793888442393_1143172880796976985_n

Advertisements

42 responses

  1. Eintlik is die leeu met die roos vir my mooi, al is dit dalk photoshop. Die foto is skerp.

  2. Dankie… ek het my amper bepi*pi* van die lag… tot daai een teen die kraans amper gemaak het dat ek moet gaan stort!! Shoe… die lewe is rof!! ๐Ÿ˜‰

  3. Aijaijai! Interessante haarstyl.
    Is dรญt wat jy maal! Grrr!
    Nee dankie, daar gaan ek nie kamp nie!

  4. Ek het n tante wat n vinger in n vleismeule verloor het ten aansien van die hele familie se kinders (ek inkluis), so daardie kat wat so diep daar inkyk gee my die horries!

  5. Leuke platen,de een al gekker dan de ander maar ik blijf zeker in mijn bed liggen zo’n tent hangend aan een steile wand is zeker uitgesloten voor mij want ik heb met het ouder worden hoogrevrees gekregen.

  6. Thanks again for the smiles, Tina. ๐Ÿ˜˜

  7. 1. Kon ek gewees het .
    2. Tenminste kon sy iets met dit goed doen.
    3. AA pilot landing.
    4. Nee dankie
    5. In my huis gaan hy verseker op sy M**r kry.
    6. Kom hier, ek is honger.

  8. dus de dagen korten
    de nachten zijn langer en zijn koel
    en de boodschappen komen nu te vroeg

    1. die wacht al een tijdje ergens op

    2. voorbehoed kapsel

    3. die is op glad ijs

    4. ja hallo wakker worden , het ontbijt wacht boven op je

    5. er zijn er , die steken overal hun neus in

    6. kijk iemand deed me een aanzoek

    fijn weekend gewenst

  9. 1 Die foto is dalk te geraam
    2 Haar hare is seker stekelrig
    3 Noem my sommer Petrus
    4 Met die oorbevolking moet spasie vir wasgoedlyne op ekstreme plekke gevind word
    5 Miaau-vleis
    6 Self meisies met oormaat hare koester romanse

  10. Bespeur ek n yl bokbaartjie aan die kondoomtante se ken ? Sy is optimisties oor n bedrywige
    sekslewe. Netjies hang die adrenalienjunkies en hul toerusting aan die regaf wand .

  11. Die seisoen is wraggies besig om te verander! Ek het ‘n vet verkoue. Ek dink van my “followers” is dalk bietjie deurmekaar want ek het ‘n tweede blog geskep. Dit is http://www.ilseiswriting.wordpress.com – besoek gerus vir fiksie, gedigte en sommer allerhande soorte stories. My blog http://www.mybrainhashiccupsblog.wordpress.com fokus net op mental health. Dankie vir die inloer! Mooi naweek.

  12. Die moderne aids bestrijding ken ik nog niet.
    Werkt het goed?

    Verwonderde groet,

  13. Het jy die dam onder die eend … ?

  14. Jy kikker my dag toe heerlik op! Ek is mal oor elke foto, behalwe die verspotte mense teen die berghange. Werklik!! Die kat een steel my hart, en die visvang ou!

  15. 1. Sien jy nou! Rook is sleg vir jou gesondheid.
    2.Only dummies don’t wear condoms.
    3. Wat kyk jy? Ek het g’n geval nie – ek wil so gly.
    4. O aarde, wat het van jou geword? Hoe gaan ons hier afkom?
    5. Sonneblomolie van sonneblomme. Vyekonfyt van vye. Katkos van…
    6. Beauty and the beast

  16. Jis ek het nou lekker gelag vir daai kopdome…. ๐Ÿ™‚
    Mooi naweek Tina – ja die winter is op ons.

%d bloggers like this: