RSS Feed

Sondag Kopies

Roetine is die grondslag van my lewe. Ek is gemaklik met ‘n roetine – miskien is ek gewoon nie waaghalsig nie. As my roetine verbreek word, maak ek ‘n paar aanpassings en kom so gou moontlik weer terug op die ou weΓ«. Goed ek weet jy sug diep en noem dit vervelig, maar jy kan die opwinding op ‘n ander plek gaan soek!

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie, maar beslis iets waaroor jy kan glimlag.

Β zero-helicopter

270841_10151499469932893_1090392723_n

16832032_1567046769989477_1127621768579658059_n

17098145_794428184047915_2950262518801923343_n

ihand

16797036_1569200973107390_777741269135309151_o

10003413_754679617899013_1569155863_n

Advertisements

47 responses

  1. I love this collection πŸ˜‚

  2. ik heb geen bezoek hoor ??

  3. ja boer zoekt vrouw is internationaal gegaan πŸ™‚

  4. The shirt is confusing πŸ˜€ I like the mailbox!

  5. I want that mailbox. πŸ˜€ Hope your week is going well, Tina. πŸ™‚ xx

  6. dank je Tina , jij ook een fijne week

  7. Ek wil asb glad nie n iArm he nie – dankie!
    Ek hou van die foto rame.
    Die fiets lyk na werk.
    Die posbus is mooi.
    Hoop dit gaan goed met jou.

    ps
    Roetine maak my dood – ek hou niks daarvan nie – swak eienskap…

  8. Wat my weer en weer laat kyk het was die geel en pers blommetjies op posbus. Hierdie 2 kleure is altyd so stunning saam!

  9. Doe mij maar de fietsgrasmachine moet ik er niet achteraan hollen en gaat het heel wat vlugger

  10. Die bed… dink net aan al die stof wat in all daai gaaitjies versamel!! πŸ˜‰

  11. nee Tina
    zit niks voor mij tussen πŸ™‚
    routine is goed , maar pas altijd goed op
    fijne zondag groet

  12. Die bed. Ek kan net wakker word, ‘n breathmint suig en pad af laat waai.

  13. Waar kan ik het t-shirt bestellen?

    Vrolijke groet,

  14. Ha. Ek lag vir almal! Die t-shirt is veral skerp. Soms wonder mens of ons en AsiΓ« mekaar ingeneem het. Wel, eintlik hulle vir ons. Maar oppas jong, ek sit van vanoggend af met my boude in Bali. En jou opmerking oor roetine… ek verstaan die veiligheid van roetine self al te goed. Al kom dit dalk nie so voor nie. My manlief het jare gelede met sy groot voete my roetine wΓͺreld oorgeneem, en soms verlang ek bitter baie terug daarna. Maar, hy bly my hart se punt. So ‘on-roetine’, dis ons.

  15. En daai ou met die t-hemp het bietjie verkeerd gevlieg en op ‘n ander planeet loop land.

  16. Ek dog nou net dis my helikopter wat ek wil hΓͺ, maar helaas, hy is nie rooi nie!

  17. Vir watter pare sal die GP bed dinge aanwakker ? Werk die ou met die cell fone ook aan sy maagsweer ?

  18. Daardie grasssnyer, was baie harde werk. Dink nie daardie patent sal werklik werk nie.

  19. Koop sommer 12 T-hemde en skenk dit aan die ANC.

  20. Daai fiets cum grassnyer is ‘n oulike plan, Die T-hemp laat my dink aan ‘n boek wat ‘n opportunistiese Spanjaard geskryf het om sy mede-burgers te help om Engels aan te leer; “English as she is spoke”

%d bloggers like this: