RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Herfs het vroeg gekom die jaar. Die sonnetjie skyn maar saans word dit koud. Ek behoort aan ‘n Reënvalgroep op Fb en verwonder my hoe baie mense oor die weer praat.  Dis tog lekker om te hoor as die droogte gebreek is of dat die damme vol is.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

a_bath_once_a_week_need_it_or_not

2

16681702_1555160397844781_6229907557010903903_n

3

16831048_1561816427179178_5974312157711284498_n

4

sub-buzz-11719-1480980427-14

5

this_is_a_very_happy_dog_right_now

6

12510295_1677926015817894_8854167725224096756_n

1                                    2                                        3

page-vreemd

4                                        5                                              6

Advertisements

43 responses

  1. Neeeee … daai vet tannie behoort die motorfiets agteroor te laat val. Lekker-lag fotos. dki. Ek was so vroeg weg hier vrydagoggend dat ek nie by jou blog kon uitkom. Maar het jou prente baie geniet vanoggend!

  2. Die kameel wat so lekker lag – hy het seker ‘n ordentlike ortodontis geraadpleeg.

  3. Ek vermoed die antie op die motorfiets is dalk verantwoordelik vir die slaggat waarin die ander tannie bad…

  4. Weer zo’n leuke reeks ik ga voor de motorfiets die zie je al van ver aankomen.

  5. En twee stokkies draai?

  6. Almal briljant. Drie is dankie vir die inloer. Vier gee ‘n groot glimlag. Ses is blykbaar onmoontlik!

  7. Vandag is die een weer beter as die ander! 😁

  8. hier komt het voorjaar
    met warmte en niet te veel regen
    ook erg vroeg 🙂

    1. lekker badderen in de modder

    2. die vent moet zich schamen

    3. vooruit nog 1 snoepje dan

    4. een paard met een goed gevoel voor humor

    5. ojee , waar begin ik mee

    6. arme motor

    fijn weekend is wat ik je wens

  9. Nommer een en ses is kostelik!Dankie vir lekkerlag,Tina!

  10. 1 Voorbeeld van ANC spa verskeie beskikbaar op alle nasionale paaie
    2 Hierdie kooigoed is heeltemal te hard en vuil!
    3 Nog een lepel hoesstroop seblief mevrou my keel is baie seer
    4 Glimlag kerels anders werk ons volgende jaar by die parlement
    5 Knyp my iemand ek droom
    6 Gatjieponder ry ‘n skoeter en dopper sit op die toeter

  11. Die polisieperd se glimlag is aansteeklik!
    Lekker naweek Tina!

  12. Ek sal nie omgee om saam met daardie beer te party nie!

  13. Nr 1 Slaggat se Moses.
    Nr 6 Oorlaai.

%d bloggers like this: