RSS Feed

Geen kopies

Elke week kom Sondag se kopies maar so op my pad maar die week was daar ‘n waarlike droogte gewees. Daarom (Skuus Lou) sal ons  net glimlag en dankbaar wees dat ons beursies toe bly.

Geniet!

16864686_1436443343042440_7381170935976106564_n16682020_1345430525527019_3624815825269738533_n

16864485_1139082989529331_460552751034894190_n

16683874_1333763403360398_8685162980941657680_n

16473816_1331956303541108_592143040726561166_n

16473061_1387249161346441_1801513640190925865_n

11951812_1062990207067951_909632207986157153_n

15940416_1088494054594510_9076788020675168377_n

Advertisements

35 responses

  1. nee de wijken zijn het hele jaar gelijk , de dikte van de folders is telkens anders , zeg vlak voor kerst zijn ze op z’n dikst

  2. Lekker gelag. Die honde en die spinnekoppe is my gunstelinge, agter die pret om die bene te sorteer!

  3. Baie snaaks!! Weet nie waar jy alles in die hande kry nie. Ek hou van daai avo’s se kreatiwiteit!

  4. Nou het jy my Maandag opgekikker (ek is buite bereik van internet op Sondae). Hopelik is die situasie oor ‘n maand iets van die verlede.

  5. Hie-hie. Ja, jy is nou weer op jou stukke.

  6. Like them all but the last one is brilliant

  7. Hilarious Sunday copies, Tina. Those dogs are too cute and yes, the avo men made me laugh out loud. 😀 xx

  8. Op ñ manier moet ek hulle almal ‘save’, want defnitief kan ek elkeen soms, meer as soms, in situasies gebruik. Jy het my Sondag nou amptelik opgekikker.

  9. Stem saam oor die spinnevokke, maar dood sal ek die outjies nie doodmaak nie. En avo’smaak mens vet, ja!

  10. Gekukkig lyk my broek nie so nie en ook nie my bakkie nie! LMGA.

  11. Daar pose ek langs my skuins kar

  12. Die omie is dierbaar, die honde te oulik, maar due bastards moet waai!

  13. nu de glimlach heb je binnen hoor 🙂

  14. Ik heb een vriendelijke spin, een kleine vogelspin.

    Vrolijke groet,

%d bloggers like this: