RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Een maal ‘n onderwyser, altyd ‘n onderwyser.  Vanoggend kyk na ‘n episode van Baracuda en kry ‘n knop in die keel toe die ou ‘n nuwe wêreldrekord opstel. Ek het nou nie regtig skoolhou by ‘n ‘sportskool’ nie, maar onthou hou my hart geswel het as ‘n kind goed doen op die sportveld.  Grinnik… ons het darem altyd die sangbeker gewen en dit het gewoonlik meer aandag as die wenskool getrek.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

16807554_594108380794281_3827024702569799712_n

2

16508966_1279108918848209_4759966269692429492_n

3

16113891_385472898485937_842748312097058843_n

4

16681602_1567038669990287_4071974104338655499_n

5

16683965_1561810043846483_1260261112926482601_n

6

16831890_1567048519989302_3347127203562503219_n

1                                                2                                                 3

page-alles

4                                       5                                         6

Advertisements

36 responses

  1. Wat een knappe collectie weer en ik ga voor het mysterieuze n° 4.Ongelooflijk boeiend om aandachtig te bekijken.

  2. Elke enkele prentjie is uniek. Maar nommer vier!!! Dis ek. Nes ek voel. So half ‘ok, so is dit nou dit?’ En wat daarvan.

  3. Nommer 3 – dis ‘n brawe klein leeutjie daai

  4. Lekker potshot op die neus!

  5. ja 1 x onderwijzer altijd onderwijzer 🙂
    en je kreeg een knop in de keel
    bij het zien van een opstel ?

    jij was beter met zingen dan sport
    lees ik dat alles goed

    1. arme hond

    2. ssstttttt

    3. hé ouwe alles wel

    4. ik kwam zag en overwon

    5. lijstje voor de heksenketel

    6. foutje – bedanky

    wens je een fijn weekend

  6. Die bofbalspeler is nie Pinochio nie – ek jok nie

  7. Dis waar Tina! Daar is maar altyd die deeltjie wat altyd onderwyser sal bly!! Geniet altyd jou foto’s!

  8. Daardie een van die krieketspeler is ‘n riller!

  9. 1 As daai katte weer vanaand so wild partytjie hou . . .
    2 Lam tietie dam tietie doedoe ….
    3 Brul weer so toe pa
    4 Ek en die Kalaharie strykers voer graag vir u uit “Bach se owerspel met Beethoven se vrou in Verdi se woonstel”
    5 Twee spinnekop boudjies Nou watter rak sou dit wees?
    6 Ei (na hoort by volgende foto)

  10. Hoe kom jij aan mij foto, nr 5?

    Vrolijke groet,

  11. Ja, ek dink altyd ‘n onderwyser moet ‘n spesiale hart hê. Jy praat van sportskool, sportveld en sangbeker. Ek pas sommer die byskrifte daarby aan:
    1. Haredos van die sang-dirigent
    2. Toekomstige bloubul drieling
    3. “sorry pa, die hekkies het aanmekaar verander in bekslaters”
    4. Oosskool se paalspring kampioen maak gereed …
    5. (Wat! hierdie priester-omie? laat my aan ‘n dominee dink soos my pa, hy het geglo sport is sonde!)
    6. Tipiese mokerhou
    Lekker naweek

  12. Ek lief nommer 4…. die mannetjie lyk reg vir aksie; miskien paalspring 🙂
    Eina vir nommer 6.
    Vir jou ook ‘n geseënde naweek.

  13. 5. Menz sal nogal so winkel toe kan gaan …

%d bloggers like this: