RSS Feed

Sondag Kopies

En (skuus Lou… wens so jy wil weer begin blog – ek wonder ook wat van Zeppie geword het?) so het sikloon gekom en gegaan. Ons het 30mm gehad, maar die wind was die vreemdste. Dit het sulke sirkeltjies op jou stoep gewaai. My gieter het nie geweet of hy moet bly of waai nie. Hoeveel reën het jy gehad?

Hoop daar is iets vir op die kopielysie maar dat jy tenminste sal glimlag.

14947649_1261280507276641_47947300988609423_n

16711809_1555149607845860_2941286208957711436_n

16683831_1278748558884245_7541664844548425824_n

tent-bed-privacy-pop-8

Dalk moet ons ‘n taxi-eienaar word?  Ek het al lankal lus vir ‘n Uber -taxi!

16388119_210407232758433_9112937848951526862_n

16427800_998508196948329_4958017131363807111_n

16386901_1549260928434728_3580130972174036400_n

Advertisements

42 responses

  1. veel wind , maar ik kan het hier plaatselijk nog geen storm noemen

  2. dank je Tina
    jij ook een fijne week

  3. Wat een prachtige dingen weer op je blog .Een leuk bed een sfeervole badkamer of een auto zitbank in de living.Heel plezant

  4. Ek hou van die badkamer die meeste.

  5. What a fun collect! 😅

  6. Sjoe, gister was jy weer vlymskerp! Die bakkie met die blomme agterop, dit is droommooi.

  7. Ek wil niks hê nie…. miskien maar ‘n blou maandag. Ons het lekker lekker reën gehad!!!

  8. Ek soek daai soufatjie met die pap taaiers – vir die dae wat my taaiers ook so pap raak.

  9. Hie-hie (vir die Taxi – raak gestel.) Die trappe met die perd uitgekerf is puik!! Ek het ook maar net gelag vir die geweldige sikloon wat ons sou tref. Hier in die middedorfpwas hy maar flou. Lekker dagie vir jou.

  10. Dai badkamer is MYNE!!!!

  11. So ‘n buitelugbad op ‘n Sondagmiddag is net die ding om die Sunday Blues hok te slaan. Dalk sal ‘n jong baddeuse(dis nou iemand wat my rug was) verder bydra tot die verjaging van die swart brak.

  12. Die buitebad het met eerste oogopslag my bucket list gemaak.

  13. Ai, hoe swierig sou mens die draai kon vat met jou hand op daardie pragtige trapreling! Een bossie van die mooie blomme, asseblief – vir die hele wavrag is daar nie plek nie.

  14. vanochtend een paar druppels regen en geen wind
    ik ga voor dat heerlijke buiten bad
    fijne zondag groet

  15. Ik heb problemen met mijn computer.
    De reparatiekosten maken dat ik deze week moet overslaan.

    Vriendelijke groet,

  16. HeHe. Ek sien voortaan teksies wat gaan crash want die floppy se virus keil hom op

%d bloggers like this: