RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Regte pannekoekweer hier. Die sikloon waai tot hier by ons. Dis regtig ‘n lekker by-die-huis-bly-dag. ‘n Vriendin wat in die Wildtuin was berig dat dit woes reën. Ons hou duime vas vir nie te veel skade nie. My hart gaan uit na die mense wat hulle huise en besittings verloor in die weer.

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem

1

16729052_1558921630801991_4983347523217223018_n

2

16729560_1555138997846921_7485470789257567254_n

3

16711941_1558920647468756_8438604829400561556_n

4

15027717_1454869717873850_542686584570184000_n

5

16729407_1558927170801437_3477761803610010309_n

6

16587313_1555138057847015_1763556055977839572_o

1                                      2                               3

page-6-diere

4                                             5                             6

 

Advertisements

26 responses

  1. Elkeen vertel sy eie storie! Ek hou veral van die klomp wat deur die venster loer… wonder wat gaan deur elk se gedagtes. Die wildtuin is sopnat, dis asemrowend mooi. En nog nooit so baie voëls in my lewe aanskou nie. Die natuur vier fees!

  2. 1 SKuus Buffie!
    2 Moenie dink jy gaan my werk oorvat soos die skaaphonde sin nie los die bal of ek maak ontbytspek van jou
    3 Oorryp maroelas is GIF
    4 Dit gebeur altyd as ma die laatfilm kyk
    5 Ek het nie geweet die voel het griep gehad nie
    6 Hoekom lyk perd se beddegoed dan so lekker vandag?

  3. No 3 – “facepalm”

  4. Love these, Tina. The first is my favourite. Happy weekend. 🙂

  5. Such a cute and cool series! Thank you, Rondo! 🙂

  6. Prachtig zijn ze allemaal maar ik val voor de aangeklede poezenbaby

  7. Ik ben gek op pannenkoeken.

    Vrolijke groet,

  8. 1. Partykeer is menz die duif, partykeer die standbeeld … 😀

  9. 1. Stank vir dank. n Vark is n goeie match vir n hond. Ek raai jou beserings laat jou net effens stram. Binne kort skop jy weer gat

  10. Nr 1 Vat so jou buffel!
    Nr 2 Koppie krap.
    Nr 3 Oh my word!
    Nr 4 Wat is in die pot?
    Nr 5 Eish! Ek sou veel eerder muise jag.
    Nr 6 Skaapdiewe.

    Geniet die pannekoekweer. Hoe gaan dit met die been?

  11. ik heb ook een bij het huis dag
    maar bak geen pannenkoeken
    ja hopelijk valt de schade door de cycloon mee

    1. op je kop laten schijten

    2. vreemde maar goede vriendjes

    3. laat me ff nadenken

    4. doe de deur ff open

    5. heb ik wat van je aan

    6. vreemde kalveren

    wens je een fijn weekend

  12. Nr 2 – Net ‘n Boxer!
    Nr 5 – Wag vir die Dineo storm.

%d bloggers like this: