RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek hang hier rond met die neen in die lug en daarom geen nuus nie. Miskien sal sie grappie darem help:

Karel gaan tandarts toe, maar hy is so op sy senuwees dat hy nie eens sy

mond vir die tandarts wil oopmaak nie. “Kom ek gee jou

ʼn dop whisky om van jou vrees ontslae te raak,” stel die tandarts voor. Karel is baie

ingenome met hierdie idee en hy slaan die glas whisky weg.

Karel meen dit sal egter nog ʼndop vat om sy vrees weg te neem en die

tandarts gee hom maar nog een. Net toe die tandarts aan hom wil begin

werk, grom Karel: “Bewaar die een se siel wat naby aan my tande kom!”

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

15055704_1822280888027166_6166427850770867475_n

2

14956589_1454906851203470_6033115632606684910_n

3

16143317_397157580616941_4233795147005339551_n

4

16300434_1405039559527183_3066343923271774275_o

5

14641994_1428493677178121_9007939722288167297_n

6

skateboardfaceplant

Advertisements

44 responses

  1. Ek dink in die onderste een – ai, ek moet dit meer dikwils doen… die teerpad proe lekker! 😉

  2. ik doe geen week inkopen , ongeveer om de dag haal ik vers
    er zijn mensen die doen voor een hele week inkopen , ik dus niet

  3. Hoop dat je gauw herstelt na je valpartij.Ik vind alle prenten leuk maar de beertjes krijgen mijn voorkeur.”Zo de ouden zongen ;piepen de jongen”

  4. I shouldn’t really laugh at the skateboarder,,,,,,but. 😀 Happy weekend, Tina.

  5. Daai skyter wat so ploeg ontneem my van enige begeerte om dit te doen!

    (Ek het erens iets gemis, dalk gaan kamerverlaat, hoekom die been in die lug?)

  6. Ek voel nou sleg dat ek geglimlag het vir jou gevallery voor die bottelstoor…. en intussen het jy werklik seergekry. Hoop jy is spoedig weer op die been.
    Ek “like” daardie drie nuuskierige katte baie!!!

  7. Jou been nog steeds seer? Hoop dis sommer gou beter!

  8. Ek weet jy het geval, maar die been in die lug? Was dit dan ernstig?

    • My been is erg gekneus en op my ouderdom is hulle bang vir bloedklonte en allerhande groot name wat ek kan onthou nie Hand se stke kom Maandag uit en ek stap elke dag bietjie maar ek kry nog nie ‘n skoen aan nie …

      • Goeiste. Ek het nie besef dit was ernstig nie. Die hand is omdat jy die val probeer keer het, neem ek aan? Terug kaalvoet dae toe, dit is ons antwoord. xxx

        • Nee wat ek oorleef darem Het self dr toe gery en toe dr vra waar dit nog seer is, het ek gesê my been is seer maar dis sekerlik ok … die ouderdom is net teen ‘n mens. Dit neem net ‘n tyd om te herstel. Ek brand net van begeerte om i8n my kar te klim en te ry Dankie vir die omgee

  9. Eienaardige posisie vir ‘n skaatsplankryer. Nou hoekom hang die been nog steeds daar bo rond? Is dit nog pynlik?

  10. Al jou prentjies is oulik, maar veral 1, 3 en 5. Nr 1 wen!

  11. Een druppeltje drink ik graaag!

    Vrolijke groet,

  12. Alles pyn sommer as ek na die laaste foto kyk, maar my beste een is die yoga katjie, ek kry sommer lus om saam met hom te rek en strek…..

  13. ik aan de whisky bij de tandarts
    echt niet , kom niet bij een tandarts hihi
    proost 🙂

    wat hangt er in de lucht dat er geen nieuws is

    1. lekker slapen

    2. omgekeerde van
    jong geleerd oud gedaan

    3. en staan we er een beetje knap op

    4. moe van het verhuizen

    5. kampioenschap , om het hoekje kijken

    6. zo moet het volgens mij niet

    wens je een fijn weekend

%d bloggers like this: