RSS Feed

Vrydag byskrifte

Ek wou al lankal vir jou vra wat die waarde van ‘n bestuurlisensie is as jy dit nooit gebruik nie. Myne verval in 2018 en ek het dit nog nooit uit my beursie uitgehaal… wel dis nou waar net tot vanoggend toe verkeersoom om die hoek my aftrek en na my lisensie vra.  EN (Jammer Lou) daar het ek toe die antwoord … mens het ‘n lisensie om vir die kwaai oom om die hoek te wys.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

16114011_397159567283409_4926401566384321156_n

2

16114058_397159940616705_3082390335367546421_n

3

16265982_1536566519704169_504137600406672362_n

4

16105565_395425810790118_5724987256549165636_n

5

16195563_1486137984760126_815261406305999500_n

6

16105974_396146447384721_692998047027338117_n

1                                                     2                                              3

page-diere

4                                  5                                 6

Advertisements

31 responses

  1. Ek moes ook nou die dag my lisensieby ‘n padblokade wys!! Die Kameelperde is my gunsteling!!

  2. Ek dink nie die kobra het lus vir grappies nie…

  3. Nr 3 en nr 6. Maar nr 3 wen. En indien mens kan sê ñ slang is mooi, hy is ñ “beaut”.

  4. Leuke platen,Heerlijk om te bekijken maar kiezen kan ik echt niet.Wat bedoel je met bestuurslicensie ..gaat dat over een verzekering?

  5. Moet ek sê watter foto pas nie by die res nie? Die slang natuurlik!
    Oee by Swellendam wag hul jou behoorlik in om jou lisensie te kyk.

  6. bestuurslisensie = rijbewijs denk ik
    ik zou niet weten wanneer mijn verloopt
    maar sinds ik deze heb , kwam het nog nooit uit de beurs 🙂

    1 . af , ga liggen , braaf beessie

    2. hoge liefde op het 1ste gezicht

    3. met zo’n bril , hoort de tong binnensmonds

    4. 3 op een rij

    5. hé kleine waar ga je heen , heb je een lift nodig

    6. liefde voor de vis , net als ik 🙂 gebakken – gerookt of hoe dan ook

    wens je een fijn weekend

  7. Wag tot 3 maande voor hy verval dan besluit jy. Ek sou bang wees hulle stuur my weer vir die toets as ek nie een het nie.

  8. Ek hou van no 3 en 6.
    Lekker lag ek nou vir newsferret se byskrif!

  9. Daai stompsnoet Pug laat my dink aan iemand in onse dorp wie se Pug se naam Botox is!

  10. nr 1 waar is Malema??

%d bloggers like this: