Ek sou nooit kon droom dat ek eendag iets positief oor die IE browser sou sê nie. In die begin jare van my rekenaargebruik, het ek darem baie gestoei met Telkom en IE (‘n pynlike herinnering), maar in die laaste tyd gebruik ek dit vir my speletjie FB profiel. Op die voorblad is daar ‘n nuus skyfieprogram wat gereeld opdateer en maklik in ‘n nuwe skakel oopmaak, sowel as my tuisdorp se weervoorspelling vir 5 dae. Die browser vries nooit en maak vinnig oop. Ek is gepas beïndruk.
Ek hoop daar iets vir jou wenslysie by die kopie, maar indien nie, dat jy ten minste sal glimlag.
Heerlijke beelden, allemaal leuk en wat een knap houtsnijwerk heeft die man gemaakt zeg.
Dankie vir die inloer!
dank je voor de wijze woorden bij mij 🙂
🙂
My man soek daardie lessenaar. Ek hou van alles oud en cozy…. hy hou van oop en modern.
Julle sal maar ooreen moet kom… 🙂
Oe! Oe! Bonte kussing!!! ♥
🙂
Nee, daai “space-age”-kombuis lyk nie na n lekker plek om te kuier nie, maar die pragtige houtsneewerk is enige tyd welkom!
Lekker weer Tina!
Die kombuis het alles van die beste behalwe ‘n hart
My gevoel ook
Handerpants – but why???
Ek weet nie Hulle sê dis ‘n manne ding.
Die tupperwarelaai! Enekdink ek moet uiteindelik leer kwilt.
Dit is baie lekker want die deksels is altyd weg
Die kussing sal die ding doen, maar daai Krismisjersies! Aikona!
Ag neee jy en vroutjie sal so mooi lyk in die jersies!
geen problemen met de browser
en niets nodig 🙂
geniet de dag
Sal maar vir jou ‘n somerse kussing stuur…
een zomers kussen , ja het is hier winter , dus wat zomerse warmte is altijd goed 🙂
🙂
Die tupperware laai asb. En natuurlik die kerfwerk.
Die deksels is mos altyd weg
Kyk die kussing is pragtig en ek sal nogal die handskoene waardeer wintertyd..
*fluister* dis vir mans?
gmf
🙂
Naar dat kussen zoek ik al jaren.
Winterse groet,