RSS Feed

Vrydag Byskrifte

“More Juffrou, hoe gaan dit met Juffrou?” Die vrolike groet is darem nog altyd spesiaal. Eenmaal ‘n onderwyser, altyd ‘n onderwyser. Ek het skoolgehou vir ‘n karwag wat by ‘n inkopiesentrum naby my werk.  Elke keer as ek daar kom is dit vir my spesiaal.

Ek hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

15873184_1828313354075732_125733090714276018_n

2

15977378_384624115239384_1211417888509214061_n

3

hqdefault

4

15976943_1811496105776890_3464117410822248094_n

5

16142389_1746375952347194_1848857353965223000_n

6

15326333_1795879497338551_6214780569789861284_n

1                                                 2                                                3

page-kinders

4                                                 5                                         6

Advertisements

34 responses

  1. Die kleingoed bly darem maar oulik, maar die klein boertjie agter op die bakkie vat die koek!

  2. Hierdie fotos ontroer ‘n Ouma se hart.

  3. Wat een leuke reeks .Ik vind ze 1 voor 1 fantastisch

  4. een nieuwe ID kaart omdat de oude was verlopen , het ID blijft het zelfde 🙂
    de ambtenaren willen geld zien gggrrrr

  5. Ek hou sommer baie van die week se foto’s!

  6. Nr 2 en nr 3 is my gunstelinge. Lekker nawek Tina!

  7. Oulike foto’tjies – te dierbaar.
    Tog is ek dankbaar myne is groot…
    1. Ek sit lekker, laat hy maar doen wat hy wil op daai stoof
    2. Ek sien my ma sit n hoed op dan kan ek seker n doek posit
    3. Los uit, dit is myne
    4. Ons kyk aandagtig – Heidi is darem oulik
    5. My pa se klein BOER
    6. laat ek net binne-in bly tot teen die einde en nie val nie, my tande… so sonder hande

  8. no 5 is my laitie oor ‘n jaar se tyd!

  9. Nr 1 ‘n slim en praktiese pa, daar is ‘n paar van hulle in omloop 🙂

  10. Prentjie nr 2!! Maar eintlik almal. Die pappa in prentjie 1 is ook sag op die ogies.☺☺☺

  11. mogge juf
    hoe gaat het
    lang geleden dat ik een juf had op school 🙂

    1. schiet nu toch eens op met m’n ontbijt

    2. ik zal het zelf wel weer doen

    3. afblijven of ik doe je wat

    4. wie is de mooiste van de 4

    5. op safari , jong geleerd oud gedaan

    6. terug naar mijn jeugd

    fijn weekend wens ik je

%d bloggers like this: