RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe die tyd vlieg. As jy weer sien is dit naweek. Ag jy jou oog knip is die  maand op sy helfte. Dis net politici wie dae, tydperke en mag meer en meer word. Gelukkig doen die krieketspelers darem hulle ding om ons op te beur. Baie geluk Amla!

Dankie vir die inloer/deelneem Ek hoop jy het ‘n wonderlike naweek.

1

1011134_217687608379268_961106980_n

2

15420902_1489016427792512_7040488229776200471_n

3

14900613_1446862352007920_480190364906526543_n

4

15826557_1517191208308367_134780199647754999_n

5

15941080_10207759702181467_2278315193608944658_n

6

15894711_1513551328672355_2129588458961820096_n

1                                                            2                                            3

page-jan-13

4                                            5                                    6

27 responses »

  1. 1. 5 second rule
    2. If you like pina colada, and sitting in the snow…..
    3. Run Forest, run!
    4. Dink jy wragtig daardie klein stukkie vleis gaan my pens vol maak?
    5. Pure vreugde
    6. Kietsie Trump, but you can call me Mr President
    Lekker dag!!!

    Reply
  2. Liewe genade, maar dis n groot krokodil daai!

    Reply
  3. Weer zo’n leuke dingen de vader op zijn buik in het water en de kleine leuk verder lopen is voor mij het plezanste beeld.Zie die kleine maar eens genieten.

    Reply
  4. Ou Trump is 70. Waarom dompel hy homself in die netels. Bedank en geniet jou aftrede , man.

    Reply
  5. Ha that cat must be American..he reminds me of someone…now who???? Cheers! Johanna

    Reply
  6. Wat is nr 2 besig om te drink ??!

    Reply
  7. 6. Putin se skootkatjie

    Reply
  8. 6. Sê vir daai Sint Bermard hy moenie so op my nies nie!

    Reply
  9. ja de tijd vlieg voor bij
    een week – wat zeg ik
    een maand is niets

    1. ja wil ik hebben , mijn broodrooster ging van de week stuk

    2. zo kan het dit weekend hier worden bbbbrrrrr

    3. dat ziet er warmer uit

    4. nog ff en het kleine hapje is een HAP

    5. altijd mooi spelen in het water

    6. als je haar maar goed zit

    fijn weekend is wat ik je wens

    Reply
  10. ☺☺☺☺Nr 1 en 2 is my gunstelinge. Nr 5 is net te oulik, so tipies Suid-Afrikaans. Nr 4, ‘skerp’ idee. Een manier om ñ “crock” uit die water te kry.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: