RSS Feed

Sondag Kopies

Hierdie reënweer is die lekkerste lekker.  Sag en deurdringend. Mens kan nie glo dat mens verlede jaar so bekommerd was dat dit nooit ooit weer sou reën nie. Mens is gevul met groot dankbaarheid.

Ek verstaan jy het nie meer geld oor na die Feestyd nie, maar mens kan mos maar met die oë koop en al bring die net ‘n glimlag is ek ook tevrede.

13-31-crazy-yet-amazing-japanese-inventions

15178988_1138077409603114_820159443146288533_n

14716297_801821053293389_1503381385971055338_n

15578454_1498396313521190_418011034569042855_n

14-31-crazy-yet-amazing-japanese-inventions

15232185_1138078126269709_5868322228598779552_n

15740867_199301970540095_4795559185633538172_n

golden-capsule-pendants-with-magical-miniature-worlds-that-i-made-5853a20606225__700

43 responses »

  1. Die “hot tub”, met ‘n kaggel en ‘n uitsig, dankie 😉

    Reply
  2. dank je Tina , als je op die boom klikt gebeurt er wat 😉

    Reply
  3. Ooh NEE vir die tande en die toilet – NOOIT OOIT!!! sies
    Ek is egter gek oor die laaste een die mooiste hangertjie met n storie in.

    Reply
  4. dat heb je goed gezien 🙂
    lekker in korte broek op de fiets en aan de wandel , bij lekker warm weer 🙂

    Reply
  5. Al daai geld vat die koek!

    Reply
  6. Bly julle het reen gehad!!!!

    Reply
  7. Dis nog so lank voor ek verjaar, ek hoop daai koek hou!

    Lekker (nat) week vir jou, Tina!

    Reply
  8. Love those shoes! 😀

    Reply
  9. Daai tande-ringe is verby grillerig. Ek wou gaan fliek, gaan sushi, heeltemal op mybeie want my man was nie tuis nie. Maar hierdie weer het my knus in my huis voor die tv gehou, waar ek gou my pvr se playlist kafgedraf het en sushi as ‘n wegneem ete by Ocean Basket bestel het en my bed met my pieringoog gedeel het. Heerlik gewees….

    Reply
  10. Almal wil oor die reen praat of jou taart kom geniet, Tina. Jou kopies word afgeskeep.

    Reply
  11. Nee, hou maar verby met die aankope hierdie week. Daai dollars sal nie eens help nie, want hulle lyk maar vals. Ek is so bly dit reën nou in “elders” ook – dalk kan ek nou begin hoop vir ‘n sonskyndag.

    Reply
  12. blij met regen dus
    hier hadden we wat sneeuw en ijsregen bbrrr
    ik ga voor de taart en nadien lekker in bad
    fijne zondag

    Reply
  13. Ons het 127mm gehad in die laaste 36 uur.

    Reply
  14. Op jouw verjaardag kom ik graag een stukje taart proeven!

    Vrolijke groet,

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: