RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Julle is sowaar die beste vriende in die hele wêreld. Ek kerm en kla sodat dat die aarde dreun en daar gee julle my ‘n plan om om ‘n ander browser te gebruik. En (skuus Lou)… whala… netso, werk die Leser seepglad. Baie dankie!

Dankie ook vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek!

1

1-519354

2

15826876_1511599948867493_7852536746271252859_n

3

15073341_1453319328028889_7866448630727550573_n

4

15590526_10207789381474278_4807332226148773975_n

5

15380582_1491583187535836_3898437021586944976_n

6

14725664_1428498993844256_8895500283565906095_n

Advertisements

24 responses

  1. Aaaawwww …. puppies!!! ♥

  2. Die eerste foto met die leeuwen vind ik erg grappig om zien.

  3. Ek sien nou eers ek het jou plasing van gister gemis. Dit gee my altyd so ñ lekker warm gevoel as ek hier by jou kom kuier, en jou prentjies kan geniet.

  4. Ek kan sien aan al hierdie glimlagte hoe bly jy is dat jou rekenaar-issues oorkom is, Tina!

  5. Ik ga ook voor die opvrolijjker van foto 2

  6. Nommer 2 is opvreetbaar!

  7. ik heb je nog niet horen kermen of klagen 🙂
    en welke browser gebruik je nu

    1. hé draai je ff om , ik zie niets

    2. ja ik weet het , ik ben moeders mooiste

    3. ja wie spelen wilt kan niet altijd eten

    4. zijn we nu te laat , of te vroeg

    5. nee ik ben moeders mooiste

    6. zo heerlijk rustig

    wens je een fijn weekend

  8. Hei, Tina! So bly die Byskrifte is weer hier. ‘n Wonderlike mooi en voorspoedige nuwejaar vir jou.
    1. Jy sal moet vasklou as jy op mý kop wil sit!
    2. My mamma is soooo lief vir my
    3. Wegneem-ete
    4. Ho, ho, ho! Of is dit nou Hie, hie, hie?
    5. Die saligheid self
    6. Een – twee – drie kussings!

  9. Vrolijke groet uit Amsterdam

%d bloggers like this: