RSS Feed

Sukkel

WordPress maak in die laaste tyd my kop deurmekaar. Ek sukkel so met my Leser dat ek nie gisteraand blogs gelees het nie.  Help my asb. maak die blogs by jou ook so stadig oop? Ek kan sekerlik gaan koffiewater aansit in die tyd wat dit neem om ‘n blog oop te maak voor ek kan lees en dan skuif dit ook nie aan na die kommentaar nie. As ek dan terugblaai, sukkel ek weer om aan te skuif na die volgende blog – of dit blaai terug na bo en dan moet ek weer die plek soek waar ek laas gelees het.

Is dit ek wat stupid is? Is daar fout met my rekenaar of sukkel jy ook.  Weet jy dalk wat ek daaraan kan doen?

… Of moet ek op my tande kners en glimlag…

15727021_1180902615290165_4929066188910959713_n

14322774_786805848128243_5511570115682052984_n

14333812_787413848067443_6434983474090781072_n

14520493_792290637579764_490342086359273838_n

15726432_10209815645845132_587125223827698462_n

15698356_10209821651995282_5519843673240667647_n

38 responses »

  1. Ag foeitog @waatlemoen, die arme mens wat probeer waatlemoenkonfyt maak van daai allemintige skille…

    Reply
  2. ja hoor ik zou een huisdier mogen hebben , meerdere zelfs

    Reply
  3. Ek het gelukkig nie ‘n probleem nie, maar ek gebruik nie die Reader nie, ek gaan direk na die blogs toe.
    Ek gebruik Chrome en vind ook nie probleme daar nie, waneer laas het jou cookies skoongemaak? Kan die wees omdat dit vakansie is?

    Reply
  4. ik lees stokpaarden bij mij , toch
    welke bedoel je

    Reply
  5. Hier momenteel weinig problemen maar heb er een tijdje terug ook gekend met wordpress
    Nu alles prima .Leuke prenten weer waarvan ik die van het leiderscvhap de beste vond.
    Een gezond 2017.

    Reply
  6. Thank you for the post!! 😍😄💖

    Reply
  7. Sjoe! Die lewenswaarheid is pynlik waar! 🙂

    Reply
  8. Internet konneksie! hahhaha 😛

    Reply
  9. Ek leer baie by jou klagtes. Lekker klomp dink/grap prentjies, dankie.

    Reply
  10. Haha@waatlemoen. My leser werk nou baie makliker as voorheen. Ek kliek op die pyltie en “visit’-teken in die linkerkantse hoekie onder aan die “teaser”. Die blogs maak vinnig oop en jy kan maklik terugkom by die Leser. Maar man! Om ‘n nuwe blog te skryf of ‘n bestaande een te wysig / opdateer is ‘n blienkieng nagmerrie. Elke keer as ek my muis skuif, vries die bladsy. Ek kan nie tik nie en om ‘n foto op te laai is ‘n saak vir gebed. Elke nou en dan maak Chrome doodeenvoudig net alles toe en moet ek weer van vooraf begin. Ek is nou besig om die ander browsers te ondersoek, maar ek vermoed dat die nuwe weergawe van Chrome ‘n oorlog voer met my Chateaux tema – met elke update na ‘n nuwer weergawe is dit nag Nellie!. Laat weet my asseblief as jy iets vind.

    Reply
  11. Ek sukkel ook vandag om in die reader in te kom!! Selfs om hier te antwoord het amper 5 min geneem!! Hoop maar dit kom reg!! Jou prentjies is oulik!!

    Reply
  12. hi Tina
    tot nog toe geen problemen ondervonden
    dus ik zou zeggen bijt op je tanden zonder de tong er tussen 😉
    en glimlach , net al wij deden bij die leuke plaatjes

    Reply
  13. As ek op my foon ingaan, vat die blogs ñ ewigheid om oop te maak. Op my rekenaar gaan dit vinnig. Maar ek sukkel van die begin Desember af so met sein op my foon. Ag, maak jy nou my dag met die prentjies!!!

    Reply
  14. Hallo Tina,ek is so half en half weer terug op die lug,maar beplan om nog bietjie laag te lê.Lyk nie of ek probleme het met WP nie.Dalk is jou internet net stadig.
    Voorspoed vir die nuwe jaar en nog sommer baie grappies soos die klomp foto’s hierbo.Ek hou nogal van die Japanmaniere😂

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: