RSS Feed

Effektief?

Gewoonlik knip ek televerkopers sommer gou kort, maar nou die dag dog ek, ek sal maar gaaf wees en die paar maklike vragies te antwoord. Dis gaan oor banke. Ek vind my verhouding met my bank nou nie eintlik interessant of romanties nie. So vra die vrou :“Op ‘n skaal van 0 -10  hoe effektief is jou kredietkaart?”   Eeeemmmmm …hu… hoe nou?  Dis seker die simpelste vraag ooit… ek ken nou nog nie die antwoord nie . Dalk kan jy dit antwoord.

Miskien moet ‘n mens  liewer net glimlag en jou nie besig hou met ingewikkelde vrae nie.

14021680_1161087597311369_7017457256845562194_n

15027826_1257447094278087_3770769168635651209_n

13139032_1083622538391209_1356342643597500190_n

14449967_1187117808041681_5319909330696229988_n

778685157054160896-png__700

xmas1

Advertisements

34 responses

  1. Menz se kredietkaart is GLAD NIE effektief nie, hy betaal homself nie!!! Elke maand verwag die bank menz moet dit SELF doen, met menz se eie ou bietjie geldjies!! 😀

  2. O, en solank my kredietkaart ‘deurgaan’, is hy mos baie effektief, of hoe?

  3. Mooie kersversiering! Ek stem saam oor mors met ouer mense!

  4. De 3 oma’s vond ik om te zoenen met hun kommentaar

  5. ik had een mooie maar zeer mistige wandeling , was koud ook , maar nog geen sneeuw gezien en om mij hoeft het ook niet
    zal de foto’s straks eens bekijken

  6. Hoop jy het vir haar n effektiewe antwoord gegee 😀

  7. Heb je snel een foto van mijn kerstboom gemaakt.
    De volgende keer krijg je een kop koffie als je langs komt.

    Vrolijke groet,

  8. Die vissies hierbo – my ma was in haar negentigs toe ek haar eendag vra hoekom sy nie ‘n gawe ou wewenaar daar in die ouetehuis vasdruk nie. “Ag”, sê sy ewe verontwaardig, “al die ou mans hier het sulke bakbene en hanggatte.”

  9. Ek het uitgebars van die lag toe ek die bankvraag en jou reaksie lees!

  10. ik zou het ook niet weten , want ik heb geen creditkaart 🙂
    maar de glimlach was er wel 🙂

%d bloggers like this: