RSS Feed

Glimlag

Hierdie tyd van die jaar moet mens maar so min as moontlik doen en daarom sal die byskrifte maar oorstaan na volgende jaar. Ek moet kort-kort drade uittrek, want die donderweer is baie bedrywig en ons kry darem ook al te lekker reën.  Ek is grensloos dankbaar daarvoor.

Intussen moet jy maar saam met my glimlag. As jy die naweek ry doen dit asb. veilig en ek hoop jy geniet elke oomblik. Ek hoop die Feestyd is vir jou ‘[n mooi tyd.

15391156_1491631757530979_8470818437713166761_n

15356709_1137046586343867_7627330653993944508_n

14925725_1174410669305398_560482017904185726_n

15032898_1351822621527095_2824191040153055312_n

ugliest-christmas-sweaters-23__605

15326390_1795841747342326_8552628833215411116_n

14 responses

  1. So bly oor julle reën!

  2. ook hier wat regen , en dus de ramen dicht bbbrrrr
    ik ga die bmw wel schilderen hihihi
    fijne dagen

  3. Ok, so lê ek nou soos ek lag!!! En my maag pyn juis SO! Nee man rondomtalie, waar kom jy hieraan??? ‘Ek slaap met ñ oop venster’… dis die beste!

  4. Geseende Kersfees en baie dankie vir die lag met jou fotos.=D ❤

%d bloggers like this: