RSS Feed

Vrydag Byskrifte

‘n Heerlike rustige dag op die Landgoed Ons het heerlike reën gisternag gehad. As ek die week nie by jou uitgekom het, verskoon tog want ek was twee dae sonder internet.

Dankie vir die deelneem/inloer. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

15390996_1488968631130625_2275425601002355372_n

2

15380582_1491583187535836_3898437021586944976_n

3

15542105_1799347043658463_1493652319451143266_n

4

10325717_1191827917511366_8969646964538312791_n

5

15541926_190168978120061_6640358789329783039_n

6

funny-photos-of-puppies

1                                                              2                                           3

page-dieremanier

4                                                           5                                       6

Advertisements

25 responses

  1. Dankie… ek het nou weer lekker gelag! Daai tweede een laat my dink sy naam is Zuma… 😉

  2. Oulik! Die twee pugs is my gunsteling. Hier in onse dorp is ‘n pug met die naam Botox!

  3. *hees stemmetjie* ek kan nog nie eintlik praat nie, maar ek kan darem smaail, dankie.

  4. 1 Vervloekste hond
    2 Geraamde kat … goeie werk ne Baas?
    3 Mik goed kerels dit is selde dat ons so skoot op kat kan uitvoer!
    4 Strom en dronk
    5 Wie het die akkers in brandewyn geweek?
    6 Die sjerriesous by die skaapboud effens sterk ma

  5. mijn blog gaat over het rondbrengen van de beste wensen
    voor de mensen waar ik de reclame folders breng
    en een mooie pps onder het plaatje

    dus wat regen bij jullie
    maar ook geen internet

    1. wacht ff wat pakken

    2. wat een snoet

    3. 4 op een rij

    4. ik ben de baas

    5. ff uitrusten hoor

    6. koprol in wording

    wens je een fijn weekend

  6. Super leuk.De ene nog meer dan de andere

  7. orals net boude in die lug!

    Lekker naweek, Tina!

  8. Elke prentjie is opvreetbaar oulik!

  9. Ha, ha, ha – nr 1 is nou werklik gatkruip.
    nr 5 harestert.

%d bloggers like this: