Ek wil die doen het dit eenkeer “by hook or flook ” reggekry en toe nie weer nie. Ek sukkel nogsteeds voort metdie Blog ding. Die foto praat met my hart.
Miskien moet jy by jou vriende se kommentaar rondkyk en kyk of daar mense waarvan jy hou dan sal hulle jou ook volg Aan die ander kant dis maar altyd dieselfde mense wat gereeld reageer
Ek wil die doen het dit eenkeer “by hook or flook ” reggekry en toe nie weer nie. Ek sukkel nogsteeds voort metdie Blog ding. Die foto praat met my hart.
Ek sien daar is min voete by jou … die mense sal jou follow as jy hulle follow
Ek weet nie hoe nie, as iemand my follow follow ek hulle terug, verder weet ek nie veel nie.
Miskien moet jy by jou vriende se kommentaar rondkyk en kyk of daar mense waarvan jy hou dan sal hulle jou ook volg Aan die ander kant dis maar altyd dieselfde mense wat gereeld reageer
ja als je druk bent , heb je geen tijd voor kattenkwaad
zou je denken 🙂
Dis beslis waar!
🙂
Die armes sal julle altyd by julle hê….. dit is net so hartseer.
Dis waar!
sjoe. hartseer
Dis soos die lewe loop
Terug pieng: New Horizon: Casino | What's (in) the picture?
Thank you
Besonderse foto. Baie mooi vasgevang.
Bangkok … oral oor die wêreld is maar sulke mense
Selfs hier het ons n “blanket man” wat in tussentyd dood is.
Ai dis hartseer… Noudat ek in ‘n plek met ‘n toeganghek woon is mens minder bewus daarvan as waar mens in ‘n straat gewoon het.
Beslis ja. Hier in my straat is daar meer en meer verwaarloosde mense-veral mans- wat in kamers in agterplaas bly.
🙂
Men mag nooit de hoop opgeven wil men kunnen overleven
Dis waar maar moeilik!
Such a sad story is told with this photo.
Ja ongelukkig is dit die lewe
Opgegee. Hierdie persoon kàn nie meer raaksien nie. Die foto vertel ń eie verhaal.
Hartseer…
en sinds hij dat zo zei , is er niets veranderd 😦
Ongelukkig nie, maar ons bly hoop…
ja altijd hoop blijven houden
Net so!
🙂
Treffende uitbeelding van hierdie uitdaging!
Dankie…
Sjoe Tina, hierdie foto laat n mens stil staan en dink…
Ja ons kla met die witbrode onder die arm ..