Die kraaie gaap … die werkers is huis toe en op die Landgoed is daar ‘n luilekkerte… miskien moet ek groot bak roomys skep – dan is alles volmaak.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n wonderlike naweek.
1
2
3
4
5
6
1 2 3
4 5 6
1
2
3
4
5
6
1 2 3
4 5 6
Oooooo eina vir daardie fietsryer. Ek lief natuurlik daardie laaste foto… dis my tipe pret 🙂
Grinnik…. net so!
Ons het darm so 25ml reën gehad op Magoebaskloof die naweek. Die watervalletjies klap hande.
1. Ellegante dame: ” Hierdie bees-sofa kielie my boude”
2. ‘n Agteros se sitplek moet brand om in die kraal te kom. (Sjoe – lyk eina)
3. Ouma en oupa speel kierie-sweets.
4. “Hoe sê jy, van helsdingen?”
5. Wanneer koffie-tyd horings kry
6. (Jinne, as my bene nog so seksie kan lyk op daai ouderdom, lig ek ook my rok gereeld …)
Ek tjommel sommer. Lekker dagie vir jou.
Ag dis so lekker om jou raak te lees. Ek was 2 dae sonder internet
Vat vandag sommer nog n skeppie roomys vir my part ook, Tina! Lekker naweek!
Ek laat my nie twee keer nooi nie
Weer heel plezierig om naar te kijken en dat de vrouwen maar oppassen dat de wind geen ballon van hun rokken maakt en ze in de lucht geblazen worden.Ze hadden handen te kort om rok en hoed vast te kunnen houden.
Hulle het ten minste pret!
ja als de kraaien al gapen
en de werklui naar huis is het tijd voor een lekker ijsje
1. stoel gemaakt voor vrouw , anders om kan ook
2. auw
3. dat is toch geen mistletoe
4. dolgedraaiede kapper getroffen
5. waar zie je dat nog
6. een vrolijke wind
een fijn weekend is wat ik je wens
Ja gelukkig rommel die weer en kom daar dalk weer bietjie reën
dus wat regen , nu hier ook hoor
fijne avond groet
Drie druppels
de hele dag en al dagen achtereen smerig miezerig weer , bah bah bah
Die boonste prentjie sou mooi inpas by my laaste blog 😊
Ek sal beslis gaan lees
Nr 6 Kies jou prioriteite reg!
Daai chick op die stoel is darem uber cool!
Jip… ek wou dit bêre vir die Sondag kopies
1. Dis nou ‘n plek om te sit en rook.
Sy het beslis ‘n houding
Rooi koffiekan en posman -lekker menslike kontak voor die vonkery
Ek stem… so lekker goemoedelik, maar outyds
Gaan maar broekskeur daar op nr 2.
Hehehe beslis