RSS Feed

Sondag Kopies

Hier in die Bosveld is dit warm vandag. Die kraaie gaap maar daar trek darem ‘n luggie.

Daar is dalk nog ‘n plekkie op jou Kerslysie, indien nie, hoop ek darem op ‘n glimlag. Hoop jy het ‘n rustige Sondag.

15094376_338568316504805_5071488344649401531_n

58fe512362ce924478734776b5601a73

cool-and-funny-gadgets-pictures-photos-images-house-13

15181588_1507883655895031_7882524788543148171_n

Die slaap 4?!? Eish nie vir my nie dankie!

img-gallery-3

15356739_1479569148737240_2980704160129605178_n

10322801_1188849674475857_7758477310567608621_n

31 responses

  1. Ek sal mos nooit uit die bed uitklim as ek so ‘n lekker bedstoel het nie!!! Daardie visbak is baie oorspronklik maar ek sien net glasstukke spat.

  2. Heerlijk er tussenuit gaan met de camper.

  3. Oulike fotos!! Weet nie waar jy dit uitkrap nie, maar dit bring voorwaar ‘n glimlag. lekker dagie …

  4. Ek het nou amper gespring om die visbak te vang!

  5. Hey jy het my limoncello daar 😎

  6. Dit moet donners warm wees as die visbak al begin smelt.

  7. Dankie… nou’t ek weer lekker gelag!! 😉

  8. Ek hou van die kas!

  9. Ek deps die kas en die 4 slaper. Vir 2. Die vliegtuig…hou maar verby.☺

  10. Die suurlemoene kan werk op kerstafel. Alternatiewelik kan klein pomelos met die rooi inhoud gebruik word

  11. Daai vissie het baie dinge maar rustige dae nie! Die arme ding dink ook elke dag “Vandag is die dag wat ek hier afm03r!”
    Geniet die dag, dame!

  12. Heerlike windlose dag hier. Die bedstoel met liggie kort net n teen uitgly wippie. Die buite passasiers op die vliegtuig kort gatgom.

  13. ja hier is het onder 0 bbbrrr
    ik ga voor die fijne luie stoel

  14. Hier is het kouder en kouder.

    Ik zoek een warme deken …..

    Wintergroet,

%d bloggers like this: