RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hier is ons weer by Vrydag. Die dae vlieg verby … sug… dis nie asof ek so baie doen nie.  Ek dink ek is gebore om af te tree. Werk was lekker en alles maar die aftree is soos hemel op aarde. Die stres is min en jy kan doen wat jy wil wanneer jy wil.

Dankie vir die deelneem.inloer. Hoop jy het ‘n heerlike naweek en as julle bietjie reën oor het stuur maar aan.

1

pig_farmer_cerdo_granjero_toshiteru_yamaji

2

2pig_farmer_cerdo_granjero_toshiteru_yamaji5

3

pig_farmer_cerdo_granjero_toshiteru_yamaji2

4

pig_farmer_cerdo_granjero_toshiteru_yamaji4

5

pig_farmer_cerdo_granjero_toshiteru_yamaji3

6

pig_farmer_cerdo_granjero_toshiteru_yamaji9

1                                             2                                  3

page-varkies

4                                  5                           6

38 responses

  1. Deze post blijk ik gemist te hebben dus nu maar bekeken.Een heel leuke posr maar zelf zou, ik niet graag tussen al deze varkens zitten

  2. Wat gee my die idee dat diè man lief is vir varke?

  3. Meng jouself met semels… 😉
    Anders gestel… daai ou se tjomme is ‘n spul varke!! 😀

  4. Happy Hogs!

  5. ja de tijd vliegt voor bij
    een week is niets
    ik was weinig aan de pc vandaag

    1. ff groter groeien en lekker eten

    2. of toch maar niet

    3. nu eentje in de pan moet kunnen

    4. maar deze niet

    5. wat je noemt ” vlees aan de hoef ”

    6. prijs voor de lekkerste speklapjes

    wens je een fijn weekend

  6. En ‘n vinnige kommentaar oor die fotos self
    Foto 2 – so ‘n vark! Besef hy nie die sigarette beïnvloed die pragtige dier by hom se longe nie!

  7. Die fotos vertel ‘n storie wat my herhinner aan Nikon se foto-kompetisie. In die OPEN kategorie is daar photo story opsie met maksimum van 5 fotos. Enige toerusting kan gebruik word. Met die tema “Future” gaan die varkies egter sukkel om in te pas, tensy Tim Noakes se beredenering gebruik word dat proteïene die toekoms van voedsel is… in lande waar spare ribs toegelaat word in elk geval.
    http://www.nikon-me.com/en_ME/about/corporate_news/nikon-photo-contest-2016-2017

  8. Geen reen om aan te stuur nie. Aftrede is harde werk. So bang ek gaan te gou dood. Daar is nog so baie kwilts wat ek wil maak en die tyd is so min.

  9. Ja, aftrede is hemels, Ek voel soos ‘n otjie in Palestina!

  10. Nou weet jy hoekom ek nie varkvleis eet nie

  11. Ek kyk nou weer deur die fotos, daardie eerste een! Dít is mos hoe omgee lyk.

  12. So wat ons defnitief weet is, dié ou hou van varke.☺☺☺

  13. Jislaaik. So baie spek en g’n eiers nie!

  14. Ek neem aan hy eet gladnie bacon! Hehe baie oulik!

  15. Die fotos is definitief nie in Palestina geneem nie!!

  16. Pigs and Papa. Sweet! Sal ons vir ons ‘n paar varkies aanskaf vir ons na-aftrede inkomstetjie?

%d bloggers like this: