RSS Feed

Glimlag

Ek was vas van plan om te kerm oor ‘n aktrise van Charlene Theron se statuur wat in ‘n fliek soos Young Adult sal speel. Mens dink altyd dat goeie kunstenaars kan kies en keur, maar dalk nie. Aan die ander kant maak dit my regtig dankbaar vir die ou pensioentjie wat klokslag op die laaste dag van die maand in die bank tjingel!

dont-stumble

Mens word dankbaar dat jou kwellings relatief klein is, jy kry vreugde uit klein dingetjies.  Dis lekker om soveel vreugde te kry uit eenvoudige goed.

Ek wens jou baie vreugde toe en om te help hoop ek jy sal ten minste met ‘n glimlag hier sal weggaan!

1888670_1186367074724117_7295126142883338558_n

14705867_1430709860289836_7959495407067035260_n

14925418_1332203216822369_7434740551998250484_n

14993513_1256317077724859_3951810493445585264_n

15032214_1166261936776758_3344258998562853806_n

12391981_1187049621322529_8860796126045911917_n

34 responses »

  1. Die katte…. ❤
    Ek is ook baiekeer meer as dankbaar vir my genoeg waarmee ek vir myself ‘n lewe moet uitkerf as ek na sommige mense se oordaad kyk ten koste van diegene om hulle… of sal ek sê die lyke om hulle, om te kan kry waarop hulle hul gulsige hande kan plaas.

    Reply
  2. Baie mooi foto met die twee seuns wat so in die water speel en die windpompe in die agtergrond. Ek is mal daaroor.

    Reply
  3. Oooo neeee – net nie wafels nie…

    Reply
  4. Heel plezant weer voor mijn zijn de geparkeerde borsterls top.

    Reply
  5. ja genieten van de kleine dingen in het leven zijn vaak de mooiste dingen
    nu de glimlachjes zijn er hoor🙂

    Reply
  6. If you don’t want your waffle eaten, stay away from the nude sunbathers

    Reply
  7. Ek het die naakte wafel by Gunnison beach New Jersey afgeneem. Probeer om nie sand in die stroop van die wafel te kry nie – regtig onaangenaam.

    Reply
  8. Waar’s die feeling station?

    Reply
  9. Ag ek sou graag kaal wou kon swem EN wafels eet. Wat ‘n kombinasie? Ek is mal oor kaalswem en oor wafels. Moenie al die inligting vir jouself hou – waarheen moet mens reis om dit te kan doen?

    Reply
  10. “Don’t stumble…” is my gunsterling vandag. En dan die katte!!! Ag dit is lekker om oor klein dingetjies te mag lag.☺☺☺

    Reply
  11. Ai, ai, en daar is dit ons pensionarisse se fooitjie dag, einde van die maand en môre is dit weer *** en betaal is die wet van Transvaal

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: