RSS Feed

Sondag Kopies

Daar is sekerlik nie meer baie geld in die bloggers se sakke na Vrydag se winskopies, daarom hoop ek darem hoofsaaklik op ‘n glimlag vir sommige van die kopies.

Geniet die week en laat weet as daar darem iets vir jou wenslysie is.

9357_484182678317327_769763451_n

15032054_723964671094267_3071386132927950493_n

15094458_1332974440069378_1212899253063480392_n

15230552_1216090078467790_5493498814402371727_n

14962728_1453331391361016_6087749445783271011_n

15073535_1181428095260142_5067309811821555346_n

debrabernier1

941104_472151979520397_388402617_n

Advertisements

42 responses

  1. Nee dankie… ek sal seesiek word in daai bad!! πŸ˜›

  2. Gelukkig was ek Vrydag in die bos myle van enige winskopies af maar dit was ‘n absolute bargain! EK is mal oor die ronde bad met die stort in die middel. Die ratte in my kop maak sulke wilde draaie. Ek sal nie eers aandring op ‘n see-uitsig nie, ‘n bos of berg sal ook doen dankie.

  3. Mmm … die bad laat my verlang na my vakansie. Die beeld wortelboom lyk vir my na ‘n riller ? Interessant.

  4. Ek wil ook daardie bad hΓͺ!!! Sal heerlik daar lΓͺ en boek lees en so wan en dan ‘n happie Avo bacon eet.

  5. Die bad met die see-uitsig, asseblief!

  6. Hmmmmm ….. bacon!!

  7. Ek wonder of die mediese fonds sal betaal vir my Fukitol as die dokter dit op chronies voorskryf?

  8. Ek soek ‘n streepsak van die pille

  9. na een wandeling in het mooie bos , een fijn bad aan het strand πŸ™‚

  10. Wat zou ik eens graag een keertje in het bad aan de oceaan zitten

  11. Ek is Ε„ “succer” vir Ε„ mooi badkamer, so daardie bad is myne, asb. Aangesien ek self niks inkopies Vrydag gedoen het nie.

  12. Mense is nes skape…ongelooflik hoe hulle opgesweep kan raak oor sg winskopies!
    Ek hou van daai Fukitoltablet!

  13. Na Swart Vrydag kan ek nie help om ‘n baie ou waarheid uit te lig nie. Ongeag die prys ‘n winskopie is net ‘n winskopie as jy die produk nodig het.

  14. Avo bacon. Groei dit aan ‘n boom of aan ‘n vark?

%d bloggers like this: