https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/time-of-year/

Happiness, true happiness, is an inner quality. It is a state of mind. If your mind is at peace, you are happy. If your mind is at peace, but you have nothing else, you can be happy. If you have everything the world can give – pleasure, possessions, power – but lack peace of mind, you can never be happy.
Dada Vaswani
Like this:
Like Loading...
Related
Wow dit is ‘n perfekte roos daardie! Pragtige samestelling en stunning foto.
Baie dankie Dit was vir my ‘n moeilike opdrag die – ek wou nie te sentimenteel gaan maar tog iets anders doen
Dit raakt mijn hart in deze tijd waar heel mensen moeten strijden om te overleven en vrede hen zo gelukkig zou maken
Dit is baie waar!
Pragtige waar woorde!
Baie dankie
nice
very nice
Dankie!
Baie mooi. Is die roos ‘n “Peace”? Ek het toevallig iewers gelees dat die Meiland-roos in 1936 gekweek is en 60 jaar gelede die naam Peace gekry het.
hehehehe jy oorskat my nou heeltemal. Ek het stilewes geoefen en was dankbaar om ‘n mooi roos te hê … aan die naam het ek nooit gedink, maar dankie
Dis baie mooi gedoen. Ek het ‘n probleem met hierdie challenge – is hou nie juis van die “feesseisoen” (soos wat dit deesdae genoem word nie) om verskeie redes. Ek sal hieroor dink, maar reken tog ek moet dit maar laat verbygaan.
Neeeeeeee jy het dan die son en die see tot jou beskikking … ten spyte van al die negatiewe is daar baie vreugde in hierdie tyd – miskien kan jy die klem op die seisoen sit? … hehehe … aan die ander kant wie is ek nou. Jy moet maak soos jy dink is reg.
Besonderse mooi foto.
Dankie… kry dit so tussen al my oefenlopies
Ek onthou hom nog! Pragtige komposisie!(dis nou om grênd te klink hoor!)
Ek het eintlik lus om maar uit te kyk na ‘n nuwe kamera sodat ek weer deur die kursus kan gaan Dit was darem baie lekker
Good grief, het jy n nuwe kamera nodig om fotos te neem? Jy span wraggies die perd agter die kar in. Dit gaan oor fotos nie die kamera nie. (Ai, kan ook net my kop skud, he he)
Neeeee ek het lus om weer die kuersus te doen
Ja man doen dit en oefen nog verder. Dit gee mens n doel om af te neem.
Juis daarom… maar ek sal maar sien Dit kos geld en ek het dit nie regtig nodig nie
Netso
Terug pieng: It’s Not This Time of Year without: Fun | What's (in) the picture?
Thank you
Sulke waar woorde.
Baie dankie