RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe, die Black Friday ding is ‘n gedoente. Ek het ‘n vroegoggend ontbyt afspraak met ‘n vriendin en ry Makro toe. Jy sal dit nie glo nie maar daar is nie ‘n enkele parkeerplek beskikbaar nie en die karre stroom die terrein binne – mense het nie geld vir kos nie, maar uitverkopings moet ondersteun word.  Aan die ander kant wie is ek om hulle pret te bederf.

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

rare-celebrity-photos-66-582ae75b6b1b0__605

2

1425601_1186375311389960_1869202453043020280_n

3

14479656_1408781622482660_4823206469322507994_n

4

14915623_1443387569022065_1391660556438739450_n

5

15036379_1458745570819598_6523812407923555387_n

6

rare-celebrity-photos-39-58259be11ba01__605

1                                      2                                     3

page-512

4                                           5                                     6

35 responses »

  1. Ek het altyd gewonder oor Arnie se smaak… nou wonder ek nie meer nie!😉

    Reply
  2. Ek weet nie of ek op daardie hangbrug sal loop nie!!!

    Reply
  3. Jy sal my nie op daardie hangbrug kry nie…. ek word yskoud net om na die foto te kyk.
    Ek en my man was nie groot shops toe nie, sommer die klein Checkers en P& P hier naby ons. Die specials was rêgtig goed – ongelukkig kon ek nie meer goed koop nie… as jy nou ‘n man beneuk wil sien sit hom in ‘n winkel met baie mense.

    Reply
  4. Nee wat, tensy hulle karre en karavane verniet weggegee het sou jy my nie gister naby n winkel gesien het nie – nie eers by n petrolstasie nie!

    Reply
  5. Bedankt maar in zo’n drukte ga ik niet rondlopen Van mij mogen Black fryday houden

    Reply
  6. Dit was erg, ons het ook baie reen vandag gekry en mense doen stupid dinge op die paaie. Dit was onveilig om die huis te verlaat vandag.

    Reply
  7. Ek soek ook so ‘n remote control stofsuier.

    Reply
  8. Ek vermoed produktiwiteit in Suid Afrika het ‘n Black Friday beleef.

    1) Ek het hierdie piesang vandag met die Black Friday uitverkoping gekoop. Ek eet nie piesang nie maar dit was op besonderse spesiale aanbieding. Ek wil nie iets verlore laat gaan nie en het gelukkig ‘n nut daarvoor as ‘n beauty enhancer gekry.
    2) Ek besef dit gaan ‘n black Friday wees as ek hier afval maar die winkel met die spesiale aanbiedinge is aan die einde van die hangbrug!
    3) Skarebeheer by Makro
    4) Ai wat help dit as iets op 60% afslag is en dit werk nie!
    5) Mattewis kan jy sien of die winkel al oop is?
    6) Dit was ‘n package deal. Ek moes die pop saam met die spiere koop.

    Reply
  9. hier was de vrijdag niet zwart
    maar zon overgoten
    wel een rottige kouwe wind bbbrrr

    1 . bijna goede gat

    2. gezellig met z’n allen ff wiebelen

    3. foutje – bedankt

    4. dat schiet lekker op zo

    5. op de uitkijk

    6. ik zeg maar zo – ik zeg maar niets

    wens je een fijn weekend

    Reply
  10. Die jong Arnie moes Tarzan gespeel het. Arme skoonmaker.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: