RSS Feed

Sondag Kopies

Sosiale media pas my persoonlikheid soos ‘n handskoen.  Ek is grensloos nuuskierig en kan onbelangrike goed uitfilter. Die enigste probleem is dat ek tegnologies gestremd is en as die internet die dag stadig is, is my stersvlakke hoog!

Grinnik … waarom ek dit vir jou vertel, weet selfs ek nie

Hoop daar is ‘n paar kopies vir jou wenslysie, maar dat jy darem sal glimlag ook

14721541_1250817208274846_8513246697588208007_n

cartrider-1

14963154_1166264780109807_1614435061829264624_n

14915550_1446845818676240_3840048123980413972_n

14581440_1860050780895307_3416479580510869333_n

14572986_779467492193840_3298782445569065906_n

 

40 responses »

  1. Ek koop die kamer en die tafel! Sal dit nou nie n lekkerte wees nie!?

    Reply
  2. Menz wil ook graag gaan slaap in die 1ste prentjie … miskien sal ons moet tyddeel?

    Reply
  3. Die multi-braaier is enige ou se droom! En die idee met die tandeborsels is so eenvoudig en effektief!

    Reply
  4. IK vind 5 weer de leukste en kan niet begrijpen dat die in balans blijft.Moet iedereen dan mee rijden tot het eindpunt of hoe lossen ze dat op?

    Reply
  5. Daardie braai “tafel” werk soos ‘n bom🙂 My susterskind het so een en dit is te lekker as almal so saam braai. Ek voel ook lus vir daardie bed met sy uitsig…. pootuit na gister se FNB stadium en Anges Buchan se Sacred Assembly. Dit was awesome maar sjoe het die liggaam maar getap.

    Reply
  6. Ugghh vir die babbelaswors.Dit lyk so grillerig!
    Ek kan doen met daardie mooi dakkamer,na 10 dae in ‘n tentjie op die grond.

    Reply
  7. Die outjie daar in die opgezoepte winkeltrollie laat my nou dink aan ‘n kollega wat vertel het hoe sy haar bejaarde ou moeder saamgevat het na ‘n groot supermark toe waar daai klein “motorized” fietsies verskaf word vir gestremdes. So kry Ma Marie toe ook ‘n fietsie om op en af te ry in die gange, maar sy weet net hoe om die “ry” knoppie te druk; sy weet nie hoe om te rem nie. So laat waai sy in die gang af terwyl sy kliphard gil: “Pasôôôp!! Hier kom ouma Marie!” Was dit ‘n waar storie? Nee, gits ek weet nie, maar dit was ‘n lekker storie.

    Reply
  8. Ek hou vd tandeborsel pennetjies… dit laat my glimlag…

    Reply
  9. Ek het by die slaapkamer wasgehak, en gaan g’n verder beweeg nie. Kan ek hom kry, asb!!!! Net ek, want ek vra die mooiste.

    Reply
  10. ik ga ook voor de slaapkamer en de bbq voor in de tuin😉
    dus jij bent nieuwsgierig op het medium als zeg FB hihi
    zo zijn er velen
    hier heerst een storm , ik bracht toch de reclame rond en had geen druppel regen hihi

    Reply
  11. Ek sal moet leer om te edit voor ek send druk!

    Reply
  12. Ek kyk op my foon, so het dalk iets gemis. Daai slaapkamer met die uitsig lyk oulik. Ek sal nie van due wordls koop nie!🙂

    Reply
  13. Die slaapkamer wil ik wel.
    Is er een garantie bij dat er altijd zon naar binnen schijnt.
    Hier is een herfststorm aan de gang.

    Regenachtige groet,

    Reply
  14. Fensie self braai tafel in die laaste foto.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: