https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/magic/
“And above all, watch with glittering eyes the whole world around you because the greatest secrets are always hidden in the most unlikely places. Those who don’t believe in magic will never find it.”
Dis ‘n pragtige foto Tina!! (Ek is al weer so ver agter met blog lees!)
Sterkte… ek hou nie van agterraak
Ek ook nie! 😦
Stunnung foto!
Baie dankie
Terug pieng: Maandag Magic! | Ouch!! My back hurts!!
Dankie!
Dit is inderdaad magisch.
Ek dink oo0k so… seepbelle gryp altyd my verbeelding aan
Dis ‘n besondere foto,Tina!
Daai blaar en borrel… nou, vir my lyk daai blaar bekend! En, as mens ‘n ou zollietjie van daai blare rook sal alles somer magic wees!! 😉
Hehehehe jammer om jou bubble te bars… dis ‘n Mapleboom
Kom on maak of dit nie ‘n Mapleboom is nie!! 😉 Wat is ‘n ou bietjie lawe twak tussen vriende? 😉
Ja waarom ‘n lekker storie met feite bedref!
Die woorde by jou “magic” foto is so waar.
Mens moet maar altyd die magic probeer behou reken ek
Wat n fantastiese foto, Tina! Jy is voorwaar skeppend en kunstig met die kamera in die hand!
Baie dankie … ek het baie idees maar dit werk nie altyd nie Die een kon ek nie gebruik want die boonste stukkie ontbreek
Nee wat, Tina, mens kom dit nie eens agter nie en dit doen beslis geen afbreuk aan die foto nie.
Dis waar maar ek onthou in die eerste lesing staan dat mens nie moet goed afsny wat binne hoort nie! Met die opdragte is dit darem nie vir punte nie
Very interesting image especially in monochrome.
Thank you Jane
Dis n besonderse mooi foto. Stem nie saam dat dit te donker is nie. Dit gee juis die regte effek van “magic”. Ek sien selfs die fotograaf, ha ha.
Jy moet dit in kleur sien maar nouja!
Sal dit goed glo. Jy moet hom bietjie wys. Dis ongelooflik dat die seepbel so groot is en dan die blaartjie daarby. (Pla my nie dat die top afgesny is nie. Bly mooi foto)
Ek het dit darem vir die sirkels opdrag gebruik Ek is seker jy het hom toe al gesien?
Goed moontlik. Ek dink die S&W maak dit meer dramaties.
Dankie… ek hou ook van die foto
Magic indeed. Beautiful entry. 🙂
Thank you Imelda
Wow, magic!! Water drop?
No a soap bubble
Baie mooi is dit ‘n seepbel of bal??
Ek het te laat gesien dis nou baie donker Dis ‘n Seepbel Was ‘n opdragfoto wat ek nie kon gebruik omdat ‘n stukkie afgesny is.
Mooi en ware woorde
Ek dink ook so, maar mens vergeet soms as mens so begin kla en kerm oor alles
What a beautiful shot!
Thank you Colline
Terug pieng: Magic: Cube | What's (in) the picture?
Thank you
lijkt een regendruppel op een wietplant 🙂
Neeeee ‘n seepbel op ‘n Maple
Eish, toe ek die deursigtige bal sien was my eerste reaksie dit is Zuma of Malema se brein soos uigebeeld deur ‘n MRI skandering!!
Hehehehe en ek sien dit lyk nou erg donker… dit moet ook iets beteken
Ha ha ek hou van hierdie beskrywing!
Dis maar ‘n gemors hier en mens moet liewer lag want die baie hartseer
Is so. Ek dink so baie aan almal wat so moet oorleef!
Mense kry baie swaar en ander lieg en bedrieg.
Dit is beslis so. Dis die wat dit die minste kan beskostig wat uirgebuit word.