RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die weer rommel en ons hou duime vas, maar die wind waar woes en dan kan alles mos wegwaai.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek

1

14358921_1551613074943620_224864435812861377_n

2

14695413_1432561233438032_2661813916162754200_n

3

14915598_1446819922012163_8356802285470324646_n

4

14937254_1166265600109725_6728894691806226648_n

5

funny-images-of-dogs-dowload

6

15027450_1454880187872803_2073098787746882792_n

1                                          2                                     3

page444

4                                    5                                   6

33 responses »

  1. Het slechte weer is hier aangekomen.
    Ik loop achter mijn weggewaaide was aan.

    Het volgende weekend ontvang ik graag een warm zonnetje.

    Regenachtige groet,

    Reply
  2. Daai bees op die BMW…. ooh my genade. En hy pas nogal netjies op.

    Reply
  3. Ek gaan nou heel dag wonder hoe die koei op die BMW se bonnet gekom het!?

    Reply
  4. Weer heel leuk.Ik ga voor 5..wat een fiets allemaal dragen kan.Hier heeft het vandaag gehageld en voor morgen wordt storm verwacht. Maak er nog een gezellig weekend van,.

    Reply
  5. Tipies in Afrika bly ‘n gunsteling en eina! Daai dar sal nooit weerdueselfde wees nie!

    Reply
  6. Hier waai dit ook erg. Lekker naweek vir jou, Tina.

    2016-11-18 14:35 GMT+02:00 rondomtaliedraai :

    > rondomtaliedraai posted: “Die weer rommel en ons hou duime vas, maar die > wind waar woes en dan kan alles mos wegwaai. Dankie vir die > inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek 1 2 3 4 5 6 > 1 2 > ” >

    Reply
  7. ja ook hier wat storm
    je duimen waaien zo maar niet weg hoor
    hoef je niet vast te houden
    als het goed is zitten die vast

    1. wie leest wie voor

    2. yoga

    3. spoorzoeken voor beginners

    4. stevige fiets

    5. oefenen voor tandpasta reclame

    6. hoe ik hier op kom ? geen idee

    wens je een fijn weekend

    Reply
  8. #4 Africa removals en #6 BulMW

    Reply
  9. Baie snaaks, maar daai bedonnerde Snauzer vat die koek! Hoop die reen kom in strome van seen!

    Reply
  10. Die leeu is te oulik!! Ek hou duim vas vir die reen!

    Reply
  11. Kan nie genoeg kry van reen nie gelukkig is dit n milde La Niña jaar. Hou van jou dierekinders hier 😄

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: