https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/tiny-2016/
Chains do not hold a marriage together. It is threads, hundreds of tiny threads, which sew people together through the years. Simone Signoret
https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/tiny-2016/
Unseen threads… as minute as the thinnest spider webs… yes, they’re called love… π
Ja dis waar!
tot voor een paar jaar nog op ski , nu ff niet want ik heb de centen niet π¦
Ooooo ek het gedink jy vat jou ski’s en ski9 by die heuwel af?
nee π ben ook geen 20 meer
Jy is so fiks soos ‘n 20jarige
nou nou , niet helemaal hoor π
Wel fikser as baie ander van jou ouderdom
ja dat is wel zo ja , en ik ben er blij mee hoor π
π
Knappe beeldspraak
Dankie
wel dank je Tina , dat je trots op me bent π
π
Dis so waar!
Lekker as jy inloer.
Dankie!
Terug pieng: Tiny: Cows | What's (in) the picture?
Thank you
Goed gesΓͺ ou Simone. Dankie Rondomtalie!
Slim vrou
Wyse woorde. ‘n Ketting, alhoewel klein, het geen plek in so ‘n verhouding nie.
Baie waar.
Terug pieng: Weekly Photo Challenge: It’s the Little Things That Matter | Lillie-Put
Thank you
Baie waar, mens besef dit egter nie altyd nie. Interessante uitbeelding.
Dankie Sus
So waar.
Dink ook so!
Nogal ‘n besonderse surrealistiese beeld
Weereens uit my spieΓ«l proefnemings Dankie
More aand is dit supermoon die maan gaan baie groter vertoon as gewoonlik. En my kamera is steeds stukkend. Hulle vra my meer om hom reg te maak as wat ek oorspronklik betaal het!
Jy het nog tyd om een te leen… soos my geluk loop sal dit bewolk wees in die Limpopo
dat zijn vele ringetjes π
Ja en as hulle val het jy moeilikheid
nee hoor , ik laat ze gewoon voor jou liggen π
Whahahaha … grapgat
Baie mooi en baie waar!
Baie dankie. Kan nie wag vir jou nie.