Uiteindelik reën dit by ons ook nou – kon nog nie gaan kyk hoeveel nie. Ons loop oor van dankbaarheid.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Bak maar daai pannekoeke.
1
2
3
4
5
6
1 2 3
4 5 6
Uiteindelik reën dit by ons ook nou – kon nog nie gaan kyk hoeveel nie. Ons loop oor van dankbaarheid.
Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Bak maar daai pannekoeke.
1
2
3
4
5
6
1 2 3
4 5 6
Terug pieng: 2016 Waar lees jy lekker? Toortsie se keuse | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog
Baie dankie!
Ek gaan jou wraggies nie sê aan wie daai hoender my laat dink nie, netnou word ek gesue, en dit in Dollars! 🙂
Hehehehe sowaar… aan die ander kant kon dit ‘n vark gewees het.
so bly julle het reen gehad! Die wind waai ons skoon deurmekaar vandag!
Hier waai die wind ook erg… vreemde weer.
Dis so eienaardig!
Asterix sal die meisies interessant vind. Obelix se prioriteit is voor die meisies.
Die oupa as as dit die oupa is, se reaksie sou ek graag wou gesien het toe die water hom tref.
Ek is bevrees hy kan dalk kwaad wees
Ag toggie ‘n vark wat tan en ‘n hoender met ‘n haardos uit ‘n ander wêreld…. wat sal ‘n mens nog sien? Daardie kat lyk so lekker ontspanne!!!
Hehehehe lekker as jy inloer!
Daardie hoender moes vir Trump gestem het!
Ek dink dit was die idee.
uiteindelijk werd het hier eindelijk droog
er viel hier en daar heel veel regen
en nee we waren er niet dankbaar voor 🙂
maar kan het wel begrijpen bij jullie
na de lange droogte
1. wilde dieren voeren
2. als je haar maar goed zit
3. 5 schoonheden
4. dat lust ik wel
5. ga ik zo ook doen
bankhangen voor de TV
6. opa onder de douche
wens je een fijn weekend
en laat de pannenkoeken je smaken
hehehehe Skerp! Lyk my die weer is oor.
het weer is nu droog , maar echt koud bbbrrr
Die winter is dus vroeg?
ja tot woensdag hihi wordt het weer 10 graden plus 😉
Sterkte
😉
🙂
Heel plezant en wat heeft die kip een heerlijk wild kapsel.
🙂 Lekker as jy inloer!
Daai hoener, of sal ek sê hoenderige ding… ❤ hom…
‘n Man met ‘n huppel in sy stap!
Daai hoender het dieselfde hairdo as ek. Moes nou al ‘n slag laat hare sny (en jy weet hoe haat ek dit), want die wind is so onbeskof … Ek is so bly oor julle reën. Hier kom nog baie oor die naweek.
Ek dink dit was eintlik bedoel vir nuwe Amerikaanse president
Die hoender sal moet leer om ‘n haardroër te gebruik!
hehehehe sal hom laat weet!
Nr 1, briljante idee. Iets wat my man ook sal uitdink. Nr 2, man ja…Sommige jonges het by dié ou afgekyk. Nr 3, by ons het so ñ vet vark ñ paar jaar gelede die pad gevat, weggeloop. Nou wonder ek…Nr 5, my kat se ewebeeld, en myne lê presies so en kyk vir ons bearded dragon in sy hok! Lekker naweek vir jou.
Hehehehe jy laat my lag! Lekker naweek
1 Kruger’s Meals on wheels
2 Donald Plump op pad Withuis toe
3 Die vark in die verhaal
4 Snatch and grab in aksie
5 Lewendige TV
6 HKGK
Bly om te hoor van die reen. Ek hoop daarkom nog baie. Hier by ons weer terug na winter. Lekker naweek Tina!
Hehehehe op jou stukke. Lekker naweek!