RSS Feed

Glimlag

Eish, oudword is nie sissies nie. Ek het nooit gedink ek sal sukkel met dinge wat ek lankal met oog toe sou gedoen het nie. Ek het sowaar meer as ‘n week gesukkel om die Ontvanger te betaal. Eintlik moes ek dit teruggehou het om te sien wat hulle met my ander belastinggeld doen. As hulle dit by ESKOM gebruik, gaan ek begin politieke grappies vertel. (Grinnik … hoor oor die radio- Michael J Jackson kom nou na SA en dat hulle hom ‘n rol in 7e Laan aangebied het!)

Miskien  moet mens net terugsit en met humor sit en kyk hoe mense se skelmstreke hulle inhaal.

12189085_1086906398009164_3117758118125976788_n

14907231_1869258646629689_4032327542933973062_n

12189737_1089366384429832_2193091495034907791_n

15036669_1483946214955442_7417987430681071691_n

12002861_1065993666767104_4933764375661907242_n

14563371_1434581126569376_5876273970331559112_n

14925324_1145141422235904_8868540951660647929_n

32 responses

  1. Hie-hie, hier is ‘n paar goeies om jou week mee te begin, dankie

  2. moet je het filmpje kijken in de bovenste hond🙂 geweldig mooi

  3. Het jy my gekry? Ek het gou ‘n ietsie gepost. Wys asb as jy my gekry het…

  4. Amper hierdie inskrywing gemis en waaroor sou ek dan geglimlag het? Mr Z se hairdo!

  5. My oupa sou oor VSA se F)@#$$%^& se

    Die wiel het gedraai

  6. Leuk,leuker,leukst.Haha.!

  7. Oor n couple of secs voel ek Amerika is dankbaar hulle het nie vir Zuma gestem nie.

  8. een🙂 voor elk plaatje🙂

  9. Jaaa jongie, lekker gelag. Ons kla so dikwels oor oudword, maar wat is die alternatief? Baie het nie die voorreg gehad nie. Kom ons lag dan maar eerder ons kwinte en kwale weg!

  10. Taamlike ontnugtering ne.

  11. Vandag, kan mens maar net lag. Want wat anders.

  12. Aitsa lekker gelag!!!

%d bloggers like this: