RSS Feed

Sondag Kopies

‘n Luilekker Sondag, warm, maar nie onuithoudbaar … die reën bly weg, maar dis lekker om te sien dat ander plekke darem reën kry. Dalk is die week die Noorde se beurt?

Hoop jy het ‘n lekker Sondag en dat daar iets vir jou wenslysie is die week. Ten minste ‘n glimlag sal ook help.

10352953_496318253842100_1698274131019856048_n

14632984_1613170888727343_2556535533503213974_n

14908267_1860049244228794_1845373595243977867_n

14900577_1148340968577246_614124178996046095_n

14708236_10154600525409524_6393945253184513278_n

740795d13a4ae4cc169c0bc8f426d30c

14732319_703149089849823_8916336472649116244_n

 

47 responses »

  1. Ai, kom nou eers by jou blog uit. Dit gaan maar rof gedurende die week voor ons ‘n kampnaweek hou. Die naels is so presies en pragtig! Wonder wat so ‘n sessie sal kos … ?gelukkig het ons vandag ‘n paar druppels reën by die kantoor gekry. Dis koeler.

    Reply
  2. Ek sal lekker shop, behalwe vir daai vieslike VIS plakkies, maar ek is seker daar is iemand wat wel van dit sal hou.
    Die reen is skaars, hier by ons maak hulle nou water TOE tussen 9 en 5 deur die dag. Oi, dit moet dringend reen. Gelukkig het die familie in die Vrystaat die naweek lekker reen gehad.
    Hoop dit gaan goed Tina, dink nogal die laaste tyd baie aan jou. Mooi week, vriendin!

    Reply
  3. The fish should be skates, actually.🙂

    Reply
  4. Prettig!
    Mense trap op die arme vissies?

    Reply
  5. Heel prettig om te bekijken doe mij maar een paar visslippers voor als ik naar zee ga.

    Reply
  6. In my jong dae was vissieplakkies mode, maar dit het nie soos daai gelyk nie! Daai naels maak my skrik.

    Reply
  7. Oooo jislaaik willie nr 3 in my kamer hê nie!!

    Reply
  8. Die naels, die padda kussings en daai laaste gadget asb. Hoe vinnig kan jy aanstuur??☺☺☺

    Reply
  9. The nails are pretty. Wow, the sandals! 😀

    Reply
  10. Ek sal die vissie-plakkies vir Karen koop. Sy sit en kerm oor die reën wat haar weghou van die viswaters af en bonnop het sy haar een plakkie verloor toe ‘n onbeskofte golf haar omgeslaan het.

    Reply
  11. regen is er hier in overvloed , en minder is dat ik er straks misschien wel wat op de kop krijg , ik hoop het niet😉
    kopies , niks nodig , maar als je die pantoffels in echte vis doet en dan dat pannetje groente erbij , ga ik daar voor🙂
    fijne zondag

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: