RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Na twee dae se ontbyt saam met vriende – die een wonderlik en die ander teleurstellend – wonder ek waarom eetplekke so swaar kry om volgehoue goeie diens te lewer? Dis beslis nie weens swak ondersteuning nie, want in ons dorp is daar net soveel eetplekke.

Dankie vir die inloer/ deelneem. Hoop daar is darem iets om oor te glimlag.

1

550035_451904684879157_2026624590_n-1

2

14910387_1435941809766641_9162649059811649242_n

3

14590339_1435942773099878_8011639604917841023_n

4

12004937_898412863561668_5871948517578106576_n-1

5

14616661946

6

14481786208

1                                              2                                        3

page 112.jpg

4                                      5                                    6

 

 

28 responses

  1. Very nice pics… some of them are quite funny😀
    Sending you all my best wishes!. Aquileana 💫

  2. Die oom met sy kat is net opvreetbaar dierbaar.

  3. 1 Passop Chris Blignaut, Charles Jacoby en Dozi ….. hierdie ryperd begrawe julle!
    2 Wat dink jy gaan die weer maak Boela?
    3 Gids kat baie vinniger as ‘n gids hond.
    4 Versigtige mas gebruik altyd veiligheidsgordels
    5 Bring hom buksie die beloning is twee handevol biltong!
    6 Gooi die spoelwater oor Baba – (Vervaardiging van ‘n kwaadkat)

  4. Leuke momenten .Fijn weekend.

  5. Die lyk is in gevaar
    Wie ookal onder die venster verbyloop, is in gevaar
    Die kat moet liewer bestuur anders is albei in gevaar
    Die kar se dashboard is in gevaar
    Die hond is in gevaar
    Die man is in gevaar
    Watse gevaarlike grappe maak jy vandag?

  6. 5. Puppy, as they say in the Navy, “Two, three, six! Heave!

    6. Daai is ‘n kamera truuk! Daai water land ver agter haar. Gert sal tog seker nie so stoepit wees om haar nat te gooi nie.

  7. 2 dagen zonder ontbijt ?
    lees ik dat goed , is belangrijkste maaltijd der dag

    1. ruimte genoeg daar voor een nieuw kerkhof

    2. mooie tralies voor het fenster

    3. samen uit samen thuis

    4. hahaha hopelijk leunt ze niet achter over

    5. ja beetje harder trekken , ik wacht wel ff🙂

    6. wakker worden

    fijn weekens wens ik je

  8. Foto 1…Nee! Dis uniek. Maar ñ kis moet die afgestorwenes kry. Foto 2…Dis so kosbaar, veral daai woef se paar boudjies en sussie se kuite. En foto 4, sekerlik op my Rustenburg Snelweg N4 geneem, op ñ Vrydag middag. Geniet jy ook die naweek.☺

  9. 1. Daai transport is ‘n doodskis op hoewe. Ek weet nie hoe is dit steeds op die pad nie
    2. Soooo. Waarvoor kyk ons?
    3. Postman Pat and his white and white cat
    4. Dubbel lugsakke en ‘n veiligheidsgordel. Ons mees gevorderde babastoel nog
    5. Good boy blackie!
    6. Dokters is versigtig optimisties dat Gert Kersfees sal kan huis toe gaan

  10. Thank you for the😀

  11. As jy nie ‘n babastoeltjie het nie is daardie sitplekgordel ‘n puik idee 😀 Dit is nie net boere wat ‘n plan kan maak nie.

  12. 5: Na dese was Snippie die hond menigte jong man se held.

    6: Koos sal die oomblik vir altyd onthou. Dit was hoe hy uitgevind het wat kos ‘n egskeiding nou eintlik…

%d bloggers like this: