RSS Feed

Sondag Kopies

Ek was van plan om nie ‘n woord oor die hitte te sê nie, maar ek dink die ontwikkelaars sal ‘n ernstige gedagte aan ‘n swembad moet gee… eeeemmmm … ok,  dalk nie ‘n goeie gedagte nie. Ons kombuisbestuurder het egter ‘n gawe plan om ‘n paar stoele in die inloop yskas te sit en dan uit te verhuur.  Ek gaan beslis my naam op die lysie skryf. (Sug… maar sê nou hulle vergeet jou?)

Hoop jy het ‘n heerlike Sondag en dat daar ietsie is waarin jy belangstel of dat jy tenminste sal glimlag.

497b89f44cb2da6a9b03ca17f3569930

15264_710078642395092_4201936538393366772_n-1

Vir Perdebytjie  en die ander kampers. Die haal water uit die atmosfeer.

14708132_1698051537180609_8034579996641329955_n

Al die kinders met hulle voete en stink boude op die plek waar ek netnou my kos moet neersit, is een van die grillerigste dinge vir my.

carolinescart7

14595728_1700362790282817_1500229154121699070_n

14666030_1108783639235529_6950154123876190133_n

14606556_1796087780630353_6922748859935429814_n

44 responses

  1. So n rukkie terug het ek vir jou n epos gestuur maar ek dink jy stuur dit direk trash toe. Dit was net n kompliment oor jou fotos, sou graag v jou wou hoor🙂

  2. Weer heel leuk..waar je het blijft halen is me een raadsel.maar doet me steeds glimlachen.

  3. ja eerst maar eens de biertjes laten staan en de helft eten van wat ik nu doe , dan gaan de kliotjes er wel af🙂

  4. Daai pap en wors lyk nie te wel nie!! However… dis ‘n mooi lang kat daai!😉

  5. die Nikon P520 is ook een goed toestel zo te zien

  6. Jy eet nie pap nie? Wonder of die pap en wors, saam sal gaar wees?

  7. Die laaste een 8s nie te versmaai nie!

  8. Dai wors lyk grillerig

  9. Die pap en wors lyk sooo grillerig!Ek is seker verplig om daardie watermakertjie te koop,alhoewel ek dink dat daardie droë lug in die woestyn,nie eers twee druppels sal produseer nie!😄
    Ek sal liewer die kat wil hê.😺

  10. Die kat is te oulik!🙂

  11. Wat van deur die tuinslang hardloop?

  12. R50 ‘n kilo – watter helfte is die duurste, die pap of die wors? Ek sal liewer die kat vat; ek gee nie om om vir vrolikheid te betaal nie.

  13. Daai laaste een is die Rande wat die Zuptas uit ons sakke haal – elke week!

  14. O nu zijn ze groot🙂
    ik wil een nieuwe camera , en ga dus ook voor wat van het geld🙂

  15. dus het is warm bij jullie
    en ik zie hele kleine plaatjes , kan er niets van maken😦
    fijne zondag

  16. De laatste stapels zie ik graag voorbij komen …
    Ik zit een beetje krapjes.

    Vriendelijke groet,

  17. Die pap en wors!!! Waar op aarde… My eie ‘spa bad’, dit kan werk. Die Rama, nee ek hou liewer verby. Klaar erg genoeg sonder dat ons nou margarine ook moet bybring!☺

%d bloggers like this: