RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe, dis warm in die Bosveld – dis of ek daardie woorde al baie keer op my blog genoem het. Die kraaie gaap en daar is nie ‘n wolkie so groot soos ‘n man se hand in die lug nie.

Dankie vir die inloer/ deelneem. Ek hoop jy sal ‘n lekker naweek en as jy reën kry stuur maar bietjie aan?

1

14671082_1429481777079311_3134395293614878467_n

2

14670701_1431476693546486_3346386108562750358_n

3

14680729_1431406830220139_8790762698426253356_n

4

14233197_705863022903381_1601413811992669335_n

5

b0f911c384f8616f778ca6f71d01699a

6

14732156_1433720863322069_2519167453075406428_n

32 responses

  1. Ek geniet sammer al die foto’s!!

  2. everything is funny, but oh! the second picture is a hoot.😀

  3. Weer heel goed gevonden en als ik kon stuurde ik jou zeker een wolk met wat regen en verkoeling.

  4. Vandag kan ek glad nie kies nie!🙂

  5. 1. Koning kraai op jou eie donkie
    2. Crouching Tiger, Peeing dog
    3. Freedom!
    4. Say goose!
    5. Peekaboo!

  6. Ek like die karate hond!

  7. Die skaap wat ligvoets oor die heining spring, hierdie naweek wil ek so ingaan. Jou fotos lig my gemoed, so dankie daarvoor.

  8. Love the goose and kids.😀

  9. 3. Oorsee het hulle die “Scud” missiel. In die Vrystaat die Skaap Missiel…

  10. hier is het ook niet koud
    maar er was wel 1 wolk
    groot genoeg voor de hele lucht🙂

    1. samen uit samen thuis

    2. probeer dat nu eens anders om

    3. superschaap

    4. kijk eens naar het vogeltje

    5. zijn die kippen al weg

    6. als je een wind laat , laat ik je los

    fijn weekend gewenst

  11. Hilarious! Love the dog! 😅

  12. Ons vergaan ook van die hitte en droogte,Tina.Ag die twee donkies is te dierbaar en natuurlik die karate brakkie,wat eintlik sy been lig om te pirts!😄Lekker naweek vir jou.

  13. Ek hou van daai hond se karate moves. Ons is gisteraand aangeval deur derduisende rysmiere – hulle het gesneuwel op die balkonne en om die buiteligte. Ons loop vandag op ‘n tapyt van vlerke. Hulle sê mos dit voorspel groot reën en ek moet sê, dis maar mislik buite, heeldag al so ‘n motreëntjie.

  14. Nr 1 lyk soos gedekolonialiseerde vervoer.

%d bloggers like this: