RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Shine

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/shine/

 

picture-_6_044
In order for the light to shine so brightly, the darkness must be present. Francis Bacon

29 responses

  1. dank je , jij ook een fijne week

  2. Ek kan net saamstem met wat reeds hierbo gese word. Hierdie is ‘n pragtige foto. ‘n Subtiele skoonheid

  3. Baie mooi…. het jy weer kamera opgeneem?

  4. ja was een mooie wandeling🙂

  5. Pingback: Shine: Moon | What's (in) the picture?

  6. mooie spreuk onder een mooie foto

  7. Pragtige foto, Tina, met n wonderlike gewyde gevoel!

  8. Die onderwerp en die foto het my onmidelik laat dink aan

    HL 227

    1. LAAT ONS SKYN VIR JESUS MET ‘N HELDER GLANS,
    SKITTER SOOS DIE STERRE AAN DIE HEMELTRANS!
    IN DIE DONKER WêRELD, SKYN DAN, SKYN –
    JY IN JOU KLEIN HOEKIE EN EK IN MYN.

  9. Baie mooi en pas beslis by shine.

  10. Pragtig met die lig wat inval!

  11. Lovely photo. Which church was it taken in.

  12. Good one! Dit pas baie mooi in met die tema.

%d bloggers like this: