RSS Feed

Sondag Kopies

Die kraaie gaap hier in die bosveld en daar is nie ‘n wolkie vir reën nie. Eish, Oom Paul se verjaarsdag is al vergete verby. Dalk moet ek die Landgoed laat oplei vir ‘n reëndansie.

Dankie vir die inloer. Hoop daar is iets vir jou wenslysie en indien nie, darem iets wat jou laat glimlag.

14606536_1252880174772672_8294418595553149126_n

14523146_323358334686894_3661364550989841224_n

14522752_1298115633546287_4080564423572690729_n

14492625_1860950807524912_8686533232047396335_n

14322534_1074357172618227_914777462483012411_n

14522805_898442133623543_7745372014280693185_n

14445955_319947055028022_568787549575508012_n

57 responses

  1. Those heels 👠 must be excruciating!

  2. ja boerenkool stamppot is zeker gezond , en lekker😉

  3. Ziet er heel leuk uit zo’n tent los van de grond maar ook andere dingen vind ik heel tof

  4. Die bont stoele bly my by, en nou het ek ñ plekkie vir hulle. Al 4 in ons hoofslaapkamer, sodat ek nuwe dinkpunte kan hê.

  5. Wou vir my skoonseuns elkeen so ‘n sitplekoortreksel kry…. maar hulle is nie beindruk nie😦
    Sal heerlik so in die buitelug kan bad…. maar vertrou nie die vrede nie.

  6. Die blikbekers (en natuurlik die “kampkot”) sal defnitief my aandag trek!

  7. Menz se hart loer na die bont stoele … *sug*

  8. Het Bathhouse wil ik graag in mijn tuin krijgen.
    Maar zit er ook een hartverwarmend zonnetje aan vast.

    Frisse vakantiegroet,

  9. Ek deps een van daai funky stoele.

  10. inmiddels maandag
    ik ga voor de tent en het badhuis🙂

  11. Ek wou eers opgewonde raak oor die tent dingetjie maar ek hoop tog om nie die res van my lewe net met myslf sex te hê nie (Droewig maar waar) – nee wat hy sal nie werk nie. Ek trek ook my neus op vir die stoof en stik in my eie spoeg vir die spykerhakke. Mal oor die boheemse stoele, buitelug badkamer en blikbekertjies! Ek maak ‘n paar notas vir vaderkrismis dankie.

  12. Die ou wat swem in die opelugbadkamer verbied het, ly sweerlik aan grootheidswaan😀

  13. Die tentjie vir my,Tina.Lol vir daai spykerhakke.Ek hou ook van die blikbekertjies.

  14. Like torturing your own feet!!😦

  15. Daai tent kan nogals werk, nie sie motorsitplekoortreksels nie, hier en daar hou ek van die bont gemakstoele, maar die hoë hakke sal nie werk nie!

  16. Ek kort ‘n paar nuwe skoene, maar ek dink nie my sagte hakskene sal daai pyniging kan weerstaan nie.

  17. Nee vir die stoof. Tina , stem al die tantes op die landgoed vir die ope lug badkamer ?

  18. Dit is so normaal ek moes lag!

  19. I would want a big enough kitchen to fit that oven in! Enjoy your Sunday.

%d bloggers like this: