RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Local

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/local/

dscn3933-2

31 responses

  1. Dis nou wat ‘n mens ‘n hoop ou beendere noem!! Ek wonder wie het hul kaste skoon gemmak? Geraamtes??😉

  2. Pingback: Marabou | de Wets Wild

  3. Sjoe, jy’s braaf Tina! So n gesig sal my nagmerries gee – ek eet nie eers beenvleis nie omdat ek bang is die geraamtes kom jaag my in die nag!😉

    Ek is juis nou besig om te skaaf aan n post oor maraboes, en gaan n link na jou blog en hierdie foto insluit, as jy nie omgee nie?

  4. Lyk nogal soos iets uit Alfred Hitchcock se fliek Birds.
    Stem saam met Hester dit is besonderse foto. Ek dink net jy moet ‘n klein bietjie konteks skep vooraf, vir die wat jou nie gaan uitvrae nie. Ek het probeer dink waar in die natuur so baie bene kan le, maar jou slaghuis opmerking verklaar dit. Het my helaas ook aan massa grafte laat dink

    • Dis juis die idee dat die kykers moet wonder wat nou weer op aarde in Tina se kop aangaan. Ek probeer elke week buite die boks dink en vir my IK is dit ‘n groot uitdaging! 🙂

  5. Enige hond se nagmerrie

    Soveel bene so min tyd

  6. Pingback: Local: Closed | What's (in) the picture?

  7. Joe,dis ‘n veelseggende foto,Tina…die een se dood is die ander se brood!

  8. Lyk meer asof hulle klaar geëet het en nou gaan begrafnis hou. Dis ‘n uitmuntende foto. Ek weet nie wat op aarde om nou nog te vertel oor “local” hier by my nie – ek het al soveel keer oor alles geblog en as ek nog ‘n see-foto hier uitpluk gaan iemand my met ‘n brander oor die kop slaan.

  9. He he, dis nou rillerig local! Aasvoëleetsaal

%d bloggers like this: