RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hier is dit sowaar winter in die somer. Die week het ons al alles behalwe reën gehad.  Dis heerlik stil hier op die Landgoed, want die werkers is weg vir die naweek.

Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die deelneem/inloer – dis altyd lekker as jy op my blog draai.

1

frightened-lady-tree-5712185

2

want-to-be-fit01

3

13912795_10150728209404959_3243895578233785777_n

4

13781822_1061552893893064_9181014252318004722_n

5

818096-bigthumbnail

6

14462892_1202918476431709_6183147438947011420_n

25 responses

  1. Daardie Mr Bean babatjie laat my gril….. dit spreek boekdele.
    Pragtige fotografie daardie groenrok meisiekind.

  2. Reen reen kom tog you

  3. Ag moeder, ek voel so jammer vir die Mr Bean babatjie!

  4. Hei, Tina. Vandag probeer ek ‘n aaneenlopende storie.
    1. Sy gee graag vir bome drukkies
    2. Sy hou van manne, maar nie in soveel oordaad nie
    3. Sy het net een rokkie, dus is wasdag nogal ‘n uitdaging
    4. Haar baba moenie eendag so lyk nie!
    5. Soms verbeel sy haar sy’s ‘n feetjie
    6. Ontmoet haar troeteldier, ou Skillie

  5. Daai vrou in die boom! Lekker naweek vir jou ook. Ons krag was heeldag af en dit reën sonder ophou. Ek sit hier met ‘n gasverwarmer aan.

  6. Ek vermoed Mr Bean en die skilpad loer vir die groen nimf in die boom

  7. Wens daai paar mooi bene agter die rokkie,was myne!
    Koel en kurkdroog hier by ons ook.Reën,reën asseblief!!

  8. winter in de zomer daar
    wij hadden zomer in de herfst
    maar nu is het echt herfst hoor

    1. goh ik was helemaal boven in die hoge boom

    2. dat zijn heel veel sixpacks , uitslovers🙂

    3. nog ff en het kan droog weer aan

    4. zei je wat , of zie je wat

    5. wat je noemt een boomnimf

    6. ik lig hier graag , want dan zijn we met z’n 2tjes

    wens je een fijn weeke

  9. Dit reën pal hier in Durban al vir die laaste drie dae. And we are tankful for it.
    Mal oor daai rooikoppie op die boomstam. Haar hare is amper so mooi soos ‘n goeie Borzoi s’n.

  10. Ik zit hoog in een boom. Goed bereik maar weinig tekst.

    Ik wens iedereen een mooie tijd.

    Ik ben even op vakantie.

    Vrolijke groet,

  11. Ek stem, dit is sowaar winter hier vandag. Ek hoor dit misreën op Magoebaskloof, en wil graag die naweek daardie kant toe.

    Die eerste foto is ‘n voorbeeld van hoe ek sal lyk in ‘n boom. Ek hou van Mr Bean se baby … oulik! Lekker naweek.

%d bloggers like this: