RSS Feed

Sondag kopies

Vandag is die fokus op die dames, maar die manne kan maar ietsie wegsit vir Kersfees vir die geliefde.

Sug… ek wens ek het sakke vol geld gehad. Hoop jy het ‘n heerlike Sondag en stuur bietjie van die reën aan.

14440827_1061290470656426_2978005836661777172_n

14440893_1061196150665858_7801719929179896817_n

14448857_577848515757210_3586077548434598588_n

14519900_1068157883303018_8412128382527114161_n

14441193_1066133290172144_4334512095701221506_n

14479507_578581339017261_9055108000758516339_n

 

35 responses

  1. Met al julle kommentaar oor julle mooi hande sluit dit baie goed aan by Ineke se laaste amptelike toeka tokkel

  2. Ek laai sommer al die juwele in my inkopie mandjie!

  3. Ik vind juwelen wel mooi maar draag er zelf nooit.Ze hinderen me in al mijn bezigheden

  4. ja m’n ouwe maatje op mooie toeren heeft een goede maat in dit jochie
    komt helemaal goed

  5. Ai, bly maar pragtig. Dit moet net nie oordoen wees nie … ek hou van die meer eenvoudige.

  6. Nope, dit is nie ek nie!!! Laat my dink aan die eerste keer toe ek in die bybel gelees het van die hemelse stad met die goue strate, op ‘n sy fondasie van al die kosbaarste gesteentes ens. Maar die see sal daar nie wees nie!!! Ek was so hartseer toe ek dit gelees het.

  7. Ja-Nee, vandag se kopies gaan die maand se budget vernietig! Ek sal maar die mooiheid op n afstand moet waardeer!

  8. pppffffttt ik ben blij dat dit voor de dames is
    hopelijk hebben ze een flinke bankrekening🙂

  9. Die eerste handversiering is pragtig,maar op hierdie gespikkelde, sonverbrande hande van my,sal dit verspot lyk!😒

  10. Ek is absoluut gek oor mooi juwele, maar besit niks van enige vreeslike waarde nie. Die probleem is dat ek ‘n champagne-smaak en ‘n bier-budget het en ek is nooit tevrede met tweede beste nie *sug* Ek sou ook nie omgee vir daardie mooi gemanikuurde naels nie.

  11. Diamonds are a girl’s best friend. ❤️

%d bloggers like this: